Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan't See House and Apartment

Aan't See Apartment
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié privaat woonstel is rolstoelvriendelik en het slaapplek vir 2 gaste. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n lae stort, sitplek en handrelings in die stort en by die toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof en oondjie. Die eenheid het ook 'n TV. Daar is nie WiFi nie aangesien daar nie netwerkdekking in die area is nie. Die stoep het draagbare braaigeriewe en parkeerplek is agter 'n elektriese heining met afstandbeheer beskikbaar. Daar is 'n oprit wat na die woonstel lei.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat dele van Aan't See House via 'n trap bereik word en dit moontlik nie vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Aan't See House and Apartment het nie WiFi nie, aangesien daar nie netwerkdekking in die area is nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Aan't See House
Vanaf
Vanaf R1 850
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dubbelverdiepinghuis is op die rotse gebou en beskik oor 2 slaapkamers op die eerste verdieping wat lieflike see-uitsigte het. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke, asook elektriese komberse en verwarmers word voorsien. Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, 'n vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet, of in die sitarea wat 'n TV het, ontspan. Weens geen netwerkdiens het die huis ongelukkig nie WiFi nie. Die leefarea het 'n binnebraai-area en lei na 'n stoep met 'n pragtige uitsig en 'n buitebraai. Die eenheid het 'n dubbelmotorhuis.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat dele van Aan't See House via 'n trap bereik word en dit moontlik nie vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Aan't See House and Apartment het nie WiFi nie, aangesien daar nie netwerkdekking in die area is nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 121, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5YjVkNjQxLTZlMmItNGNmMi1iMmZjLTdmMjI0YWUxNDljOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 219 5 1 5 121 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.103618 18.304497
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem