LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aan't See House and Apartment | LekkeSlaap
+49

Aan't See House and Apartment

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 110 resensies vir Aan't See House and Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Julene A - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julene A
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en rustig en veilig vir my kinders, ek sal nogal weer dit wil oordoen.

Julle plekkie was baie netjies en ek het die rustigheid baie geniet en ek sal die wêreld wil aanbeveel om daar te gaan kuier, julle is die beste.

Erika L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Aan's See Huis is soos 'n huis weg van die huis. Baie gerieflik met alles wat jy benodig. Pragtige see-uitsigte. Sal definitief weer daar tuisgaan en volgende keer miskien bietjie meer tyd in die dorpie self spandeer.

Annelize D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize D
Saam met vriende

Baie aangenaam en waarde vir geld.

Baie goed ingerigte huis met alles wat nodig is. Die uitsig is asemrowend mooi en die diens uitstaande.

Charlotte F - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig.

Die woonstel was kraakvars skoon en netjies en die see-uitsig 'n absolute bonus. Sal definitief weer daar gaan bly.

June B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier voel 2 dae soos 2 weke!

Ongelooflike ligging! Alles wat jy nodig het vir totale rus vir die siel en 'n heerlike kuier. Sal beslis weer kom.

Willie V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Saam met vriende

Beste en naasste see-uitsig.

Baie goeie en vriendelik diens met ontvangs.

George P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Die heel beste.

Onverbeterlike ligging. Netjies, fantasties ingerig. Ons sal beslis baie graag hierheen wil terugkeer vir 'n volgende vakansie.

Samanthea F - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samanthea F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really enjoyed our stay, disability facilities were great.

I would most certainly suggest to friends.

Lindy H - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy H
Gesin met klein kinders

Beautiful view, warm and cosy hours.

Great for family getaway close to the beach.

Gerald E - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstel is goed toegerus en ons verblyf was aangenaam. Daar is tog enkele negatiewe aspekte.

1. In 'n koue en nat wintersmaand is dit belangrik om minstens een maal in 'n tydperk van drie dae skoon handdoeke te voorsien. Ons handdoeke was later te klam om funksioneel te kan gebruik. 2. Die braai vir die woonstel behoort beter beskerm te word. Die bak was vol water en dit was moeilik om droog te kry, en die roosters was vuil en geroes.

Stanley V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig! Kan nie wag om dit weer te doen nie!

Pragtige ligging! By die waterkant. Aan die slaap gesus deur die branders elke aand. Sal hou daarvan om vriende te neem en die huis in die toekoms te bespreek! Die woonstel is net reg vir twee. Niks anders is nodig nie. Netjies en goed toegerus.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful! Cannot wait to do it again!

Beautiful location! At the water's edge. Lulled by the waves at night. Would like to take friends and reserve the house in future! The apartment is just right for two. Nothing else required. Neat and well equipped.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Christine C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gewees om weer daar te kon kuier. Awesome om die see die hele tyd te kan hoor.

Heerlik elke aand met skuifdeur oop geslaap, want die veiligheidsnetdeur wat kan sluit maak dit moontlik om die glasskuifdeur te kan ooplos. Dit is so lekker om die see te hoor deur die nag. Verder heerlik saam met familie wat woon op Lambertsbaai gebraai Saterdagmiddag op die stoep wat uitkyk op die mooie see. Ek wil net noem dat die slotjie aan die hek wat na see uitgaan nie wil oopmaak nie. Dink die slot is geroes. Pragtige paadjie wat mens van huis kan loop tot by see.

Elzaan D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ligging, netjies en rustig

Ons het dit baie geniet by die Aan't See Apartment. Die ligging is uitstekend met ’n pragtige uitsig oor die see. Die bed slaap ongelooflik lekker en ons het genoeg komberse gehad om ons in die koue warm te hou. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Dit sal dalk net goed wees om ’n mop in die kas te hou sodat gaste die vloer kan droog hou as die Kaap nat raak. Ek sal aan enigiemand aanbeveel om hier te kom bly en ons sal definitief ook terug kom.

Lorinda O - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda O
Gesin met tieners

Sal definitief teruggaan, baie lief vir die plek.

Geen probleme ondervind, baie lief vir die plek en ligging.

David B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and peaceful with beautiful sunsets and view over the sea from the balcony.

We enjoyed driving around to the surrounding bays and seeing all the mountains and bays. and the wonderful scenery.

Deon V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon eenheid, seker die beste see uitsig in Lambertsbaai.

Baie goeie kwaliteit bed en beddegoed. Eenheid is silwerskoon en alles is beskikbaar in die kombuisie.

Willem N - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek. Lekker gebly. WiFi sal moet aangebring word.

Netjiese plek. Geen probleme. WiFi ontbreek.

Leon En Dorothy L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon En Dorothy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klank van vrede. Die see is aan jou voete. Lekker!

Baie skoon, besonders en stil. Net die see praat met jou. Die see kan net fluister. Die sambreel op die stoep is buitewerking..

Fransisca D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransisca D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see-uitsig.

Daar moet dalk net 'n rakkie of 2 in die stort geplaas word vir die neersit van stortseep ens. Anders is als altyd op die vloer. Anders is die plek 100%.

Elizabetha Wilhelmina C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabetha Wilhelmina C
Gesin met klein kinders

Heerlike ervaring. Pragtige uitsig.

Ons sal graag weer daar bespreek.

Jane G - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

The most amazing sea view ever. I have fallen in love with this place and will. Definitely be back!

Kassie G - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kassie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi huis, perfek geleë.

Die huis het alles en meer as wat jy nodig kan kry. Was 'n plesier om daar te bly. Ligging is perfek en daar is veilige parkering binne die motorhuis. Uitsig vanuit die kamers net so mooi as vanuit die leefarea. Uitstekende waarde vir geld.

Rob A Josanne P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob A Josanne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location, very peaceful.

House very clean, great layout, everything you need. Owner very friendly.

Altus V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus V

Uitstekend, baie dankie.

Ons het baie lekker gebly, mooi uitsig en skoon fasiliteit.

Esta N - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta N
Gesin met tieners

Lekker leefhuis! Skoon, veilig gevoel met die mooiste van mooi uitsigte!

Ek, my man en ons 2 volwasse kinders het die naweek hier gebly. Die uitleg van die huis is baie goed, en al was daar mense in die Apartment, was ons heeltemal privaat. Die huis bied 'n hele klompie kuierplekke - op die stoep is stoele en voor die buitebraai is 'n lekker kuiertafel. Die oopplan-kombuis en -eetkamer het ook 'n baie lekker kuiertafel. Stoele in sitkamer sit baie gemaklik. Ek en my man het die stoele in die hoofslaapkamer baie gebruik, lekker om jou koffie of 'n drankie daar ook te sit en die oseaan te bewonder. Ek moet ook melding maak van die lekkerste matras waarop ons nog geslaap het! Hierdie huis skeep met niks af nie, die beddegoed is van baie goeie gehalte, so ook die handdoeke! Die skottelgoedwasser was 'n goeie verrassing - daar is ook 'n wasmasjien ens. in die groot motorhuis (vir mense wat gaan vakansie hou). Dit was ook lekker om ons motor en fiets in die motorhuis te kon trek. Ek kan regtig hierdie huis ten sterkste aanbeveel.

Helena A - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena A

Eenvoudig fantasties.

Dié blyplek is perfek geleë met die wonderlikse uitsig oor see. Baie dankie vir die goed ingerigte blyplek. Ons was net twee aande daar.

Anne-mari M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-mari M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy plekkie op die water.

Die plekkie is net reg vir 2 mense! Die lekkerste is om die see hier by jou te hoor en te sien.

Solize K - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solize K
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Dit is die mooiste huis en alles wat jy nodig het.

Ilse M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M
Gesin met klein kinders

Lekker vinnige oorstop.

Oulike, netjiese plekkie.

Bonita W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita W

Unforgettable experience!

Beautiful home! Fully equipped. Open plan lounge and kitchen that opens up to a sea facing patio. Breathtaking views as you are literally a few steps away from the ocean. The sound of the waves breaking against the rocks resets the mind. You get to watch the sunset from nearly every room in the house! I thank God for granting me the opportunity to get away from the city and to experience the most amazing getaway! I highly recommend Aan't See!

Claudia L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia L

Beautiful location, stunning interior decoration, friendly and efficient service.

Loved our stay and we will be back. We now love Lambert's Bay! Good efficiency, great organization, impeccable accommodation and a wonderful stay!

Koos B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter lekker gebly, baie mooi ligging.

Baie netjies en skoon, lekker privaat. Uitstekende ligging en dorp. Sal definitief weer daar bly.

Elani W - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elani W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsigte en rus vir die siel.

Ongeëwende uitsigte vanuit elke vertrek, gemaklike bed, lekker beddegoed, en 'n kalm atmosfeer waar jou siel rus kan vind.

Janovan F - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janovan F
Saam met vriende

Veilig, mooi, skoon en lekker.

Huis was netjies skoon en baie veilig met die mooiste uitsig oor die see. Baie gerieflik.

Lorandi V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorandi V
Enkelreisiger

Perfek so naby aan die see. Die woonstel is goed ingerig en die bed is gerieflik.

Die woonstel het alles wat nodig is. Ek het ’n aangename verblyf gehad.

Hein H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles in een.

Knus verblyf sonder enige tekorte.

Gerda J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda J
Saam met vriende

Die mooiste uitsig.

Die plek is netjies, skoon. Beste kwaliteit van alles.

Jan D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging met uitstekende see uitsig.

Die ligging is uitstekend. 'n Negatiewe opmerking: die kombuis toestelle is nie skoon gemaak nie. My vrou moes die ketel skoon maak voor ons dit kon gebruik en die mikrogolfoond was so vuil dat ek dit nie wou gebruik nie. Die res van die akkommodasie was baie skoon en netjies. Die stoep se sambreel was ook stukkend en kon ons nie die stoep ten volle geniet nie. Bietjie aandag aan algemene opknapping nodig, verder ’n baie wonderlike plek om rus te vind en te ontspan.

Ssretta V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ssretta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

So mooi, netjies, skoon en vriendelike diens. Puik uitsig! Rustigheid van golwe at voor jou deur teen die rotse slaan.

Ons beveel die plekker waar ons tuis gegaan het met liefde aan. Puik diens!

Petro B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Silwerskoon plek, pragtige see uitsig.

Ons het baie veilig gevoel. Daar het niks gekort in die huis nie. Alles is netjies & skoon.

Adel V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V
Gesin met klein kinders

Huis is so mooi en mens kuier so lekker op die stoep.

Sal weer en weer en weer gaan. Dit is die mooiste huis met die mooiste uitsigte. Die groot vensters is 'n wenner. Was baie hartseer om te ry. Die feit dat dit teenaan die see is, was natuurlik 'n wenner met 'n 7 jarige wat net skulpe wou optel.

Marietjie G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspanning.

Vars seelug, warm sonskyn en lieflike omgewing.

Calie E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calie E
Saam met vriende

Uit die boeke en beste ligging in Lambertsbaai met brekergolwe op jou stoep.

Die fasiliteite is meer as genoeg en die bonus is die die kamers met see uitsig en die lekker oopplan kuierarea waar ons kon kuier en braai. Toegang tot motorhuis was 'n bonus. Kon al die blomme in die area bekyk en Muisbosskerm is om die draai.

Christine C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C

Dit was so ongelooflik mooi om op daardie stoepie te sit en die pragtige see te sien en te hoor. Saans veilig met skuifdeur oop geslaap met sifdeur veilig toe.

Heerlik die see gehoor die hele nag. Dit is 'n pragtige plekkie.

Karen K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met net die beste geriewe.

Sien sterre.

Hendrik S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Saam met vriende

Uitstekend geleë.

Baie mooi uitsig vanuit hele huis. Eerste keuse indien ons Lambertsbaai weer besoek.

Wollie P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wollie P

Asemrowend!

Sjoe, wat 'n pragtige goed toegeruste eenheid. Met hierdie asemrowende uitsig. Ons het gaan blomme kyk en het 2 aande hier oorgeslaap, wens ons kon langer. Gaan beleef dit self.

Sharlene V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene V
Gesin met tieners

Pragtige plek!

Netjies en skoon. Mooiste uitsig! Heerlik gekuier. Dankie!

Marna A - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna A
Saam met vriende

See-uitsig en pragtige blomme.

Lekker voor op die see. Huis is goed toegerus en skoon. Pragtige sonsondergange.

Ina P - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was fantasties!

Aan't See is 'n pragtige plek. Dit is ruim, baie skoon, en het alles wat ons kon benodig. Dit is teen die see, en dit was wonderlik om die golwe wat teen die rotse gebreek het vanuit die bed te kon hoor. En om met die beste see-uitsig ontbyt te kon berei en geniet. Ons sal dit vir almal aanbeveel as 'n vakansiebestemming en oornag-akkommodasie.

Louisa O - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa O
Saam met vriende

Regtig op die see. Heerlike braai en kaggel binnenshuis.

Heerlike ervaring. Skoon goeie wit linne en goeie eetgerei. Met smaak gemeubileer en voel soos 'n regte seehuis. Seeuitsig vanaf elke vertrek. Al was die wind op sy stukke kon ons 'n vuur maak in die kaggel en kyk hoe stoei die branders op ons voorstoep. Ek beveel hierdie fasiliteit aan vir enige mens wat hou van lekker kuier en aan die slaap gesus word deur die geluid van die see.

Dries B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was vreeslik lekker om in so 'n pragtige plek te kon ontspan.

Aan't See House and Apartment is baie goed geleë op die rotse met die blouste waters en mooiste sonsondergange. Die laatmiddag misbank wat vanuit die see inskuif is ook iets besonders. So eg Weskus. Die huis is uitstekend toegerus met alles en selfs meer as wat gaste nodig het. Dis goed versorg met goeie kwaliteit linne, meubels eetgery en toerusting. Dit voel byna soos jou eie huis. Dis uiters stil en veilig. Hier kon ons heerlik uitrus. Selfs die dorp het sy eiesoortige stil rustige karakter met heelwat minder wind as enige ander kusdorpe meer Suid. Die bome groei regop hier. Sal beslis weer volgende jaar 'n draai daar wil maak.

Johan B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totaal uitgerus.

Uitstekende ligging netjies en baie veilig.

Hein A - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein A

Wonderlik ─ beste plek ooit.

Die was regtig waarde vir geld, sal weer kom en nog familie saambring en ook vertel vir vriende om te gaan, regtig baie mooi en skoon plus die beste uitsig.

Peter B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis.

Goed geleë. Veilig en gerieflik.

Gert L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert L
Saam met vriende

'n Heerlike skoon huis met die mooiste uitsig.

Die huis was baie lekker om in te bly. Daar is baie ruimte en al die dinge wat 'n mens benodig vir jou verblyf. Die uitsig is ongelooflik en jy het toegang tot die strand vanaf die huis.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A lovely clean house with the most beautiful view.

The house was really nice to stay in. There is a lot of space and all the things you need for our stay. The view is amazing and you have beach access from the house.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Abrie V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie V
Saam met vriende

Fantastiese verblyf. Woorde kan dit nie beskryf nie.

Alles waarna jy soek as jy met vakansie is is by Aan't See. Die gedruis van die see, die pragtige sonsondergang, reuk van vars lug ens. is wonderlik.

Lize D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D

Fantastiese, skoon, pragtige plek met die beste see-uitsigte!

Ek wil nie sê hoe lekker dit was nie, nou nou kan ons nie weer hier bly nie. Ek is seker dis een van die beste plekke in Lambertsbaai. Baie dankie vir 'n pragtige plek waarin ons kon bly.

Barry H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Barry H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We felt the unit was built for people in wheel chairs.

Toilet is too high, shower not acceptable, they need to modify the bathroom to make it a normal bathroom or else advertise it as a wheel chair room, they must choose, also there was excessive weeds around the place, they did remove them the 2nd day, but it's like they don't care, when we stopped my wife said I think we need to find another place because of the weeds outside, some maintenance is required. If I was to go to Lambert's Bay again I would not stay there again basically because of the bathroom.

Peter V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V

Lovely place in design house with spectacular view.

House not ready for guests. No instruction manual. Blinds missing. Sliding doors sandy. Unfortunately water cooker broken resulting in no electricity from plug-ins. However fixed within the hour.

Hanlie R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie R
Saam met vriende

Luuks, wonderlik toegerus, heerlike beddens en 'n wonderlike uitsig.

Die huis was wonderlik toegerus en heerlik luuks. Pragtige see-uitsig, netjies en skoon. Deur en deur die geld werd. Goeie sekuriteit en het dadelik 'n veilige gevoel geskep.

Barry S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry S
Saam met vriende

Beste verblyf langs die Weskus!

Uitstekend toegeruste huis met 'n fantastiese ligging. Beter sal jy nie sommer kry nie. Die gasvrou was ook baie behulpsaam. Sal weer van die verblyf gebruik maak!

G J A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
G J A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op die see.

Ontvangs van Heidi was baie vriendelik. Pragtige, moderne wooneenheid. Dit was heerlik om op die stoep te sit en na die see te kyk. Die ligging is absoluut prefek. Dit word as 'n eenslaapkamer-eenheid geadverteer maar ek sal dit meer as 'n oopplan-woonstel beskryf aangesien die kamer nie 'n deur het nie.

Patricia C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a view and accommodation amazing.

Beautiful view. Right on the rocks. Spotlessly clean and with alarm and electric gates. The king-size bed was great. Fresh clean linen. Highly recommend.

Elsabe C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C
Saam met vriende

Ek was baie beïndruk met die netheid van die plek. Ligging is onverbeterlik. Sal beslis terugkeer en vir langer bly.

Hierdie plek is beslis aan te beveel. Beste ligging, veilig, skoon en goed toegerus vir selfsorgverblyf.

Nelius S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Beste uitsig oor die see. Toegerus met alles wat jy benodig. Sal dit beslis aanbeveel.

Arne K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, dit was heeltemal die moeite werd!

Ons het 'n baie ontspannende tweedaagse-verblyf gehad. Alles wat jy nodig het, is daar. Die uitsig is asemrowend. Die bed was baie gemaklik. Die kombuisie het alles wat jy nodig het. Die algehele dekor is baie modern en mooi. Ons het nie probleme gehad om rond te beweeg nie, en die plaaslike restaurante maak voorsiening vir elke smaak.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wow, that was totally worth it!

We had a very relaxing two-day stay. Everything that you need is there. The view is to die for. The bed was very comfortable. The little kitchen has everything you need. The overall decor is very modern and pretty. We did not have any problems to get around, and the local restaurants caters to every taste.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gert S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S

Die plek is puik en baie mooi en goed toegerus.

Ek sal definitely weer hier kuier. Die 'n great vakansiehuis.

Yolande F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande F
Gesin met tieners

Asemrowend!

Pragtige plek met pragtige uitsig! Sal weer en weer terugkeer.

Thean D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Heerlike cosy verblyf met beste see-uitsig.

Tiaan V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hipnotiese gedruis van die see deur die oop skuif deur is balsem vir die siel.

Ons het baie lekker gerus, woonstel is skaflik toegerus, billike waarde vir geld. Ons is beide bo-gemiddeld lank so die stortkop het my tussen die blaaie gespuit, en die beddens was korter as wat ons gewoond is. Dit sou ook lekker wees om dalk 'n paar pakkies koffie en sakkies tee te kry met aankoms. Maar die ligging en uitsig is fantasties.

Lorinda O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda O
Gesin met tieners

Wonderful weekend destination.

Aan't See is a beautiful house, neat and tidy, well equipped and perfectly situated right next to the beach. We had a peaceful, uncomplicated and very affordable experience. We will recommend this place anytime.

Pieter V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. Baie mooi plekkie.

Mooi plekkie en lekker gekuier.

Johan B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met vriende

Dit was heerlik.

Pragtige uitsig met alle nodige geriewe.

Andries H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries H
Saam met vriende

Onvergeetlik.

Hierdie is 'n besonderse huis. Ek’t gevoel dis my eie huis. Smaakvol en sinvol versier met uitstekende uitsig op Maljopbaai se branders en rotse. Sal altyd my eerste keuse wees.

Luzelle S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luzelle S

Baie rustig en kon lekker ontspan.

N huisie by die see, weg van die stad se lawaai, rustig en kan lekker ontspan

Solize K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig is fantasties en die plekkie is regtig baie mooi.

Sien sterre.

Johnny H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely view.

Lovely view and house has everything you need. Great holiday house if you want to rest.

Nico U - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging regs langs die see.

Eenheid netjies en skoon, gerieflike verblyf.

Rosetta P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosetta P
Saam met vriende

Wonderlike verblyf.

Sien sterre.

Lourika G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourika G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Ons het vreeslik lekker gebly. Die uitsig was asemrowend! Juanita is so gasvry. Dankie daarvoor ook!

Marlize K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize K
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier met die mooiste ligging en absoluut alles wat 'n mens benodig.

Die huis is ruim en ons het alles gehad wat ons nodig het. Pragtig skoon en netjies. Regtig 'n lieflik huis om te huur, ek sal dit regtig aanbeveel.

Edwin G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige verblyf met die wonderlikste uitsig oor die see.

Wonderlike rustige verblyf. Lekker om net rustig te ontspan met die wonderlike geluid van die see.

Mariete P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariete P
Saam met vriende

Asemrowende uitsig, gerieflike uitleg, baie skoon beddegoed/handdoeke.

Baie lekker gebly en sal graag weer in die huis wil bly en het dit reeds vir mense aanbeveel. Hulle kan dalk net aan die instandhouding bietjie aandag gee. Die 1 badkamer se wasbakprop kon nie weer oopmaak nadat ons dit toegemaak het nie. My vriendin het ook met die bad se prop gesukkel. Die 1 koffie-plunger is ook heel onbruikbaar gewees. Maar verder kan ons nie kla nie. Die huis was baie skoon en netjies.

Mercia H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik goed, kon nie vir beter gewens het nie.

My man is gestremd, dus het ons rolstoelvriendelike verblyf gesoek waarvan hierdie al een in Lambertsbaai was. Absoluut elke kleine detail was daar om die verblyf nog lekkerder en gemakliker te maak. Ek het nie woorde om ons paar dae Aan't See House and Apartment te beskryf nie, dit was perfek. Kliëntediens deur Juanita was uitstekend, ons het gesukkel met die TV en sy het laat middag gekom en dit vir ons uitgesorteer.

Estelle C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle C
Saam met vriende

Die verblyf was netjies, gerieflik en met 'n pragtige uitsig.

Die huis was ruim genoeg. Het 'n gerieflike kaggel binne gehad en een buite. Kombuis het niks gekort nie. Badkamers en slaapkamers baie gerieflik en mooi. Na 3de dag was linne geruil en huis skoongemaak. Huis het oral pragtige uitsig. Ons het heerlik gekuier in Lambertsbaai en ook lekker geëet by verskillende restaurante. Kan die dorp vir vakansie aanbeveel.

James D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en veilige plek om tuis te gaan.

Plek is skoon en netjies. Ons is baie vriendelik deur Juanita ontvang. Was baie behulpsaam met inligting oor wat om te doen. Pragtige uitsig en baie veilig. Het baie lekker gebly en sal vir enige een aanbeveel.

Vera S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vera S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fine location plus a excellent apartment to stay at dead end street in Lamberts Bay.

However in 2018 it is (almost) unacceptable that no WiFi is present, nor mentioned on booking site. Furthermore the following: The is an excellent and forthcoming manager and made us feel at home and welcome. Since there was no WiFi at the apartment we went each day to her location for WiFi. Each time we were met by a growling dog at the front door, whether door was open or not. At our departure day the dog tried to bite in my husbands foot! I am a client and do not want to be met by an animal which snarls and barks upon arrival or departure. There is something seriously wrong with the welcome by the manager through her dog. She should immediately take precautions and lock the dog up from costumers who approach the house for WiFi.

Geo L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Geo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Daar was geen skoonmaakdienste vir die Sondagoggend nie en ook nie iemand om die sleutels te ontvang op Maandag nie, ek moes dit gaan aflewer. Die een laken was geskeur. Dit is jammer hulle het nie dubbelbeddens nie. Die plek is netjies, pragtig, skoon en veilig, maar kan beter bestuur word.

Mimi V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mimi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig en ligging is onverbeterlik!

Die ligging en uitsig is onverbeterlik! Ons het die huis baie gemaklik gevind met alle toerusting wat benodig word vir onthaal. Ons sal vir seker weer hier kom bly!

Adri B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

My gunsteling verblyf in Lambertsbaai. Perfek vir 2 mense wat net na die see wil kyk. Rolstoelvriendelik. Baie veilig en het direkte toegang na die see. Pragtig beddegoed en dekor.

Sean M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean M
Saam met vriende

Great views. Great space.

From both rooms there are great views. The lounge area with the doors that open up and the blinds to close make the braai area amazing. The gate that opens to the sea side is good to for early morning walks. Had such a good time here, and the lady was so nice to us. Definitely will return.

Yolanda C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda C
Gesin met klein kinders

Rustig en pragtig.

Die huis was absoluut pragtig en ingerig met meer as wat ons ooit sou nodig hê. Dit was soos om na jou eie huis toe te gaan. Alles was voorsien. En die uitsig was absoluut verruklik!

Yvonne B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik

Lieflike akkommodasie, rustig en aangenaam. Pragtige see-uitsig.

Elbie K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elbie K
Saam met vriende

Op die rotse met see op jou voorstoep.

Alles wat nodig is in woonstel. Pragtige sonsondergang oor die see.

Maurits P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurits P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, privaat ontspanning.

Die ligging is ideaal - daar kan jy rus.

Christell M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christell M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi natuurskoon, netjies, goed ingerig en baie veilig.

Ons het heerlik gekuier. Plekkie is baie netjies en baie goed ingerig. Gerieflik, netjies en baie veilig. Sal dit enige tyd vir enige iemand aanbeveel. Definitief die moeite werd!

Ilona P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona P
Saam met vriende

Very well equipped, clean and a beautiful view.

Very friendly and helpful. Will definitely go back again.

Herman V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Gesin met tieners

Wind.

Rustig, maar lekker blyplek. Sal nie gereeld gaan nie, maar was goeie ondervinding.

Rita K - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aan't See Apartment het aan al ons behoeftes voldoen met 'n wonderlike see-uitsig en sonsondergang.

Ons is vriendelik deur Juanita ontvang en die eenheid was baie skoon en netjies sonder enige probleme. Die ideale plekkie waar jy kan ontspan met die see op jou voorstoep.

Maritza L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza L
Gesin met klein kinders

Gerieflike en netjiese verblyf!

Gerieflik en netjiese verblyf! Pragtige uitsig!

Pieter V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos die naam sê, ''Aan't See''. Kon ons hier lekker uitleef.

Die plek is netjies en ruim. Diens was goed en werkers kon nogsteeds vir ons wasgoed op 'n Vrydag was en stryk. Dankie tog hiervoor. Die plek is rustig eenkant, maar ook naby genoeg aan die middedorp van Lambertsbaai. 'n Braai op die voorstoep en 'n klein stappie na die rotse en see onder was 'n bonus. Was ook nie moeilik om van hier af by Muisbosskerm uit te kom nie. Sal beslis weer hier kom bly. Het 'n bietjie gesukkel om sleutels met vertrek terug te besorg.

Marette D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marette D
Gesin met klein kinders

Volledig toegeruste eenheid met die ongelooflikste ligging! Dit was absoluut heerlik!

Aan't See Huis is volledig toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n ampere luukse selfsorgeenheid! Die uitsig en ligging is ongelooflik! Sal definitief weer wil besoek!

Yolanda K - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Goed geleë. Dit was lekker om op die bed te lê en vir die see te kyk. Ons sal weer daar gaan kuier.

Obie V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Obie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik.

Die verblyf was heerlik. Veilig, skoon, goed toegerus en naby alles wat nodig is.

Diff D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diff D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met ons eerste besoek aan die Weskus het die deel van ons reis aan alle verwagtinge voldoen.

Ons is vriendelik ontvang en bekendgestel aan alles met betrekking tot die eenheid. Die eenheid voldoen aan alles wat ons nodig gehad - 'n ingeboude braai / braai-area soos die hoofeenheid sou 'n aanwins gewees het. Die uitsig en ligging is onverbeterlik.

Dr M.c. E - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dr M.c. E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging, baie goeie en beskikbare agent, goeie diens.

Pragtige ligging. Juanita Birkholtz was beskikbaar en het enige probleme vinnig en effektief uitgesorteer. Die trappe binne die huis het geen handreling nie en is definitief gevaarlik vir ouer persone. Sommige van die blindings se toue is gelas en die blindings kon nie volledig opgerol word nie.

Andre E - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker huis met mooi uitsig en branders wat jou saans aan die slaap sus.

Sien gerus die sterre.

Roelf V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf V
Gesin met klein kinders

Heerlike, rustige atmosfeer. Uitstekende uitsig op die see. Baie gerieflike huis met alles wat nodig is.

Het dit baie geniet. Wens net ek kon nog langer daar bly. Sal verseker weer daar, in dieselfde huis, wil gaan vakansie hou.

Xavier B - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Xavier B

Baie, baie mooi!

Ek sal definitief terug gaan. Baie lekker huis vir vakansie en kuier! Die diens is ook baie vriendelik en behulpsaam.

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 121, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5YjVkNjQxLTZlMmItNGNmMi1iMmZjLTdmMjI0YWUxNDljOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 110 5 1 5 121 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.103618 18.304497
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!