Abaco
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 29 Feb 2024 tot 1 Des 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valencia-keeromstraat 1435, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
-
Vanaf
R750R563 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Abaco bied gerieflike verblyf in Marina Martinique in Jeffreysbaai en dit het 'n lieflike uitsig oor die kanaal.
Gaste kan kies tussen eenhede wat geskik is vir 2 of 4 gaste. Die eenhede het onderskeidelik dubbel-, koningingrootte- of enkelbeddens en elkeen het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Abaco eenhede B, C en D is as B&B-kamers beskikbaar en elkeen van die eenhede se kombuise is toegerus met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Abaco F en G het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, stoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die eetkamertafel geniet word.
Al die eenhede het slim-TV's en WiFi en lei na 'n privaat dek of stoep met 'n uitsig oor die kanaal.
Abaco is net 2,3 km van die strand vir branderplankry, swem, snorkel, visvang, walviskyk of sandplankry.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Bernhard Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 127
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Valencia-keeromstraat 1435, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Gaste dink Abaco het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valencia-keeromstraat 1435, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap