Abalone Guest House
Opsomming van Resensie
Wiesie B - Okt 2023
Gemiddeld
Verblyf met pragtige seeuitsig.
Margaret H - Okt 2023
Gemiddeld
Die uitsig was pragtig vanaf die kamers.
Christo L - Okt 2023
Gemiddeld
Pragtig geleë, met vriendelike personeel en fantastiese geriewe.
Elaine S - Okt 2023
Gemiddeld
Abalone het 'n pragtige seeuitsig en is naby aan stappaadjies. Die beste plek vir stilte en rus en vrede en vriendelike mense.
Lees meerMarlise V - Sep 2023
Gemiddeld
Lekker rustige plek met 'n wonderlike uitsig.
Alicia F - Sep 2023
Gemiddeld
Comfortable and friendly.
Martin S - Sep 2023
Gemiddeld
Uitstekende blyplek.
Leon E - Aug 2023
Gemiddeld
Professionele diens, besonder netjiese kamers met 'n pragtige uitsig op die see.
Astrid A - Aug 2023
Gemiddeld
What a wonderful place and view. Friendly host and very comfortable, cosy place.
Jurie D - Aug 2023
Gemiddeld
Asemrowend
Tiaan B - Aug 2023
Gemiddeld
Puik, skoon, netjies, pragtig.
Elaine S - Apr 2023
Gemiddeld
By Abalone Gastehuis kon ons siele weer by ons liggame uit kom.
Lees meerLizanne B - Mrt 2023
Gemiddeld
Een van die lekkerste kuiers in 'n baie lang tyd.
Willie D - Feb 2023
Gemiddeld
Fantasties.
Madelein V - Feb 2023
Gemiddeld
Beste plek in die Weskus!
Dewald D - Des 2022
Gemiddeld
Mooiste uitsig, lekker blyplek, vriendelike diens!
Lees meerLouis E - Sep 2022
Gemiddeld
Was heerlik.
Nelmarie T - Sep 2022
Gemiddeld
Rustig met 'n pragtige see-uitsig van alle kante. Ons kon heerlike ontspan.
Sakkie H - Sep 2022
Gemiddeld
Pragtige akkommodasie en uitsig!
Jayson J - Aug 2022
Gemiddeld
Perfect.
Cheryl P - Jun 2022
Gemiddeld
It was lovely, peaceful and we were warmly welcomed by our host.
Pieter S - Jun 2022
Gemiddeld
Die gasvrou was baie bekwaam en vriendelik.
Kobus B - Apr 2022
Gemiddeld
Uitstekende diens.
Cheryl V - Mrt 2022
Gemiddeld
Perfect!
Charlene V - Feb 2022
Gemiddeld
Wonderlik gekuier en lekker rustig met die beste uitsig.
Anita D - Feb 2022
Gemiddeld
Pragtig en gerieflike gastehuis.
Jannetta L - Jan 2022
Gemiddeld
Veilig, gasvry en baie vriendelik.
Natalie V - Jan 2022
Gemiddeld
Oulike plekkie!
Stefan B - Des 2021
Gemiddeld
Vriendelik. Mooi uitsig. Lekker braai. Relaxing.
Christiaan D - Des 2021
Gemiddeld
Lekker en baie rustige verblyf.
Hester O - Des 2021
Gemiddeld
Pragtige plek.
Lizé V - Des 2021
Gemiddeld
Rustig by die see.
Gary L - Nov 2021
Gemiddeld
Amazing
Annette D - Nov 2021
Gemiddeld
Perfekte wegbreek by die see
Gary V - Okt 2021
Gemiddeld
Regtig awesome gewees, baie special en moeite ingesit.
Estie P - Sep 2021
Gemiddeld
Absoluut heerlik! Dink nie ons het al ooit so 'n uitsig gehad nie!
Johan R - Sep 2021
Gemiddeld
Ek was tevrede dat dit wat ek bespreek het, gebied is.
Johan J - Sep 2021
Gemiddeld
Lekker by die see geleë. Gawe vriendelike staff.
Liezel D - Sep 2021
Gemiddeld
Perfekte plek. Klein stukkie hemel.
Andre V - Aug 2021
Gemiddeld
Die geriewe, diens en gasvryheid is 5 uit 5.
W S - Jul 2021
Gemiddeld
Heerlik, heerlik.
Maryka T - Jun 2021
Gemiddeld
Dit was baie netjies.
Aldrin W - Mei 2021
Gemiddeld
Kuier was absoluut fantasties.
Gert V - Mei 2021
Gemiddeld
Fantastiese gastehuis met 'n ongelooflike uitsig oor die see.
Elene P - Mei 2021
Gemiddeld
Ek en my ma was daar vir Moedersdag, dit was skoon, netjies en vriendelikste diens
Elsabe D - Mei 2021
Gemiddeld
Fantasties!
Tanya U - Apr 2021
Gemiddeld
Pragtige plek om net te rus.
Ananda V - Apr 2021
Gemiddeld
Baie rustige en aangename ervaring.
Lynette B - Apr 2021
Gemiddeld
Verfrissend.
Mynie H - Apr 2021
Gemiddeld
Ons het heerlik gebly by Abalone.
Marné O - Apr 2021
Gemiddeld
Baie rustige tuiste, pragtige uitsig, en fantastiese kliëntediens.
Rina P - Mrt 2021
Gemiddeld
Pragtige omgewing en dit voel soos huis.
Rene D - Mrt 2021
Gemiddeld
Heerlike kuier, sal beslis weer gaan.
Annalice S - Feb 2021
Gemiddeld
Ongelooflike naweek.
Lizette L - Des 2020
Gemiddeld
Net die wegbreek wat ons nodig gehad het na 2020!
Russell G - Nov 2020
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Danie V - Nov 2020
Gemiddeld
Ongelooflik aangenaam.
Yvette V - Okt 2020
Gemiddeld
Die gasvrou het ons regtig tuis laat voel. Dit is vir seker 'n plek wat ons weer sal besoek.
Jakkie B - Okt 2020
Gemiddeld
Heerlik om daar te ontspan en uit te rus
Heidi O - Okt 2020
Gemiddeld
Dit was fantasties.
Estelle P - Sep 2020
Gemiddeld
Wonderlik.
Daniëlle T - Aug 2020
Gemiddeld
Weereens lekker by Abalone gebly!
Magda B - Aug 2020
Gemiddeld
Heerlike en gasvrye kuier. Ontbyt 5-ster.
Engela S - Mrt 2020
Gemiddeld
Lieflike kamer, ontbyt fantasties, goeie gasvrou, Juanita, baie dankie.
Jenneken S - Nov 2019
Gemiddeld
Stel nooit teleur!
Magda B - Okt 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Sandra K - Sep 2019
Gemiddeld
Rustig.
Leon E - Sep 2019
Gemiddeld
Uitstekend met die mees wonderlike diens en uitsig.
Frikkie B - Sep 2019
Gemiddeld
Heerlik.
Peter V - Sep 2019
Gemiddeld
Great place to be.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike plek om te wees.
Leefkamer en boonste vedieping het nie genoeg ligte nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Christo V - Aug 2019
Gemiddeld
Dit het ons verwagting oortref.
Janine B - Jul 2019
Gemiddeld
It satisfied our expectations.
Lees meerEllie C - Jun 2019
Gemiddeld
Prentjiemooi met ongelooflike see-uitsig.
Chris V - Mei 2019
Gemiddeld
Stil, skoon en asemrowend.
Anneke V - Mrt 2019
Gemiddeld
Fantasties!
Pieter B - Mrt 2019
Gemiddeld
Fantastiese verblyf.
Karin N - Feb 2019
Gemiddeld
Stukkie van die hemel hier op aarde.
Zelna D - Feb 2019
Gemiddeld
Rustig en vreedsaam.
Anton S - Des 2018
Gemiddeld
Kuier was aangenaam.
Bianca N - Des 2018
Gemiddeld
Ongelooflik lekker gewees!
Monique N - Nov 2018
Gemiddeld
Beautiful place.
Alta-mare L - Nov 2018
Gemiddeld
Beslis aan te beveel.
Christiaan B - Okt 2018
Gemiddeld
Puik ligging, opregte gasvryheid, absolute waarde vir geld.
Moira H - Okt 2018
Gemiddeld
Salig!
Vernon O - Sep 2018
Gemiddeld
Dit was baie professioneel gedoen.
Rejeanne D - Sep 2018
Gemiddeld
Heerlik gebly in pragtige geriewe in 'n beeldskone omgewing!
Anonieme gas - Sep 2018
Gemiddeld
Marius M - Aug 2018
Gemiddeld
Was goed geleë en alles wat jy nodig het.
Mareike V - Aug 2018
Gemiddeld
Alles wat mens nodig het en nog meer.
Francois V - Jul 2018
Gemiddeld
Heerlik, ontspanne en mooi omgewing.
Kobus D - Jun 2018
Gemiddeld
Pragtige uitsig!
Grizelda B - Mei 2018
Gemiddeld
Ongelooflik mooi en rustig en heerlike ontbyt.
Mariaan E - Apr 2018
Gemiddeld
A very special experience from arrival to departing.
Lees meerRenette C - Apr 2018
Gemiddeld
Vriendelike diens en lekker mense!
Suzelle D - Apr 2018
Gemiddeld
Fantastiese rustige dorpie met baie voëllewe en mooiste uitsigte.
Deon D - Mrt 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Anneke V - Mrt 2018
Gemiddeld
Fantasties!