Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abalone Hotel

Hotel

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Abalone Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Abalone Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sushil K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sushil K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent & relaxing.

From the moment we walked in, the service was great, friendly & helpful staff. Beautiful place with a great view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die diens was goed en die personeel was vriendelik.

Baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste plek.

Kamers is baie groot en word netjies gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne B
Saam met vriende

Rustig.

Baie oulike boutique hotel - persoonlike diens. Pragtige uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianna S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, stiller area in Paternoster. Die swembad is in die sentrale gedeelte en veroorsaak dat daar nogal meer geraas in die kamers is as wat verkies is.

Die restaurant is pragtig, maar ons het dit nie gebruik nie, want daar is soveel ander restaurant-opsies in Paternoster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, was heerlik.

Ligging is so mooi, geriewe is uitstekend en die staff so vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt en aandete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsey F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gorgeous.

Beautiful decor and lovely staff and the views were incredible from the patio.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene W
Gesin met tieners

Fantasties.

Dit is ongelooflik luuks en alles onder een dak wat jy nodig het. Ek beveel die hotel enige tyd aan. Genoeg om te doen vir die hele gesin. Hulle het tot al ons wasgoed gedoen en ons was net een nag daar, dit was gereed toe ons die oggend weer vertrek. Puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die staf het uit hulle pad uit gegaan om ons welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abalone Hotel se terugvoer

Beste Erica

Baie dankie vir die terugvoering.

Ons is verheug dat julle die weg breuk so geniet het.

Ons sien uit om U terug te verwelkom.

Groete
Die Abalone Span

Abalone Hotel
Susan N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous stay in a stunning hotel.

Staff were friendly. The hotel itself is stunning, with beautiful artwork and decor. Would go back and recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 799
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 799
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 799
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA589ed180cbbd72e6dcc6bfbe0a9f3e7d5ad2635aecde256280b427746eb3d78ce443dcb1a25873c0ba85791759dbdfa91735?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 799 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Kriedoring Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.811027687865 17.884878390611
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem