Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abalone House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Klein troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël en deur die eienaar goedgekeur is.
Troeteldiere word nie op enige van die meubels toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat slegs die aantal gaste wat op die bespreking bevestig is, toegelaat word om van die verblyf gebruik te maak.
Enige skade moet betyds by die eienaar aangemeld word.
Geen onwettige middels word op die perseel toegelaat nie.
Gaste moet asb. die in- en uitkloktye respekteer.
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abalone-straat 3440, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bb1a382da9577d7b85699c9ed7c2f9ffa9750ec4cd9bc4e121b1b4c89fb4601aeabc7161904dce1e46ddff834eac0102366?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 3440 Abalone Street Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.359324188164 18.967942652709
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem