Abalone Lodges
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 209
Jare op LekkeSlaap 12
Opsomming van Resensie
Mergo L - Apr 2024
Algehele gradering
One of the best lodges to stay in Garden Route, excellent place.
Rowland W - Apr 2024
Algehele gradering
Presently beautiful.
Craig K - Apr 2024
Algehele gradering
Well positioned and rustic.
Lyndie R - Mrt 2024
Algehele gradering
Warmly
Amanda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gerus en ideale plek vir anniversary gewees. Stil, cosy en baie romanties.
Chantel A - Feb 2024
Algehele gradering
Not bad.
Cherylene J - Feb 2024
Algehele gradering
Abalone Lodges is verskriklik mooi, baie netjies en die uitsig is prentjie mooi.
Frans G - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker.
Ankhe V - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker gebly, en sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel.
Toni L - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome and amazing.
Heidi G - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely getaway.
Agnes C - Jan 2024
Algehele gradering
Stunning! With amazing views.
Ramonia S - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing.
Karien C - Des 2023
Algehele gradering
Veilig, pragtige uitsig en gemaklike toegang tot N2. Sal weer hier bly.
Zikhona T - Des 2023
Algehele gradering
Super amazing.
San-Marie G - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik, vriendelik en veilig.
Nadeema J - Des 2023
Algehele gradering
All round great. An ice cube tray would be great. The host was super helpful. WiFi.
Amy C - Nov 2023
Algehele gradering
Comfy but slightly lacking.
Eugene S - Nov 2023
Algehele gradering
Alright.
Bradley H - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome!
Kevin P - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was die beste. Kan nie genoeg kry van die spa-bad nie.
Anthea D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal beslis weer daar bly.
Heinrich J - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Marlein D - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflik!
Martina G - Jun 2023
Algehele gradering
Baie goeie ligging, privaat en netjies.
Nadine E - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon. Baie gerieflik.
Faiek A - Mei 2023
Algehele gradering
Relaxing an computable.
Sharnique K - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Francois M - Mei 2023
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en goed geleë.
Lees meerAnandi P - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustig, netjies en skoon.
Sandra T - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet! Beslis waarde vir jou geld, en sal definitief die Lodge aanbeveel by vriende en familie!
Barend H - Apr 2023
Algehele gradering
Ons was voor inkloktyd daar. Maar het die gevoel gekry dat ons sy tyd mors. Is aangejaag en net gesê: "daar is julle kamer".
Carmen N - Apr 2023
Algehele gradering
Quiet, clean, perfect view and a great way to get away from the busy town life.
Eric B - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties. Ook mooiste uitsig oor Knysna en mere.
Anneke N - Mrt 2023
Algehele gradering
Gesellige atmosfeer, pragtige natuur.
Zukiswa V - Mrt 2023
Algehele gradering
It was very nice and I enjoyed staying there for the weekend and the service was excellent.
Abalone Lodges se terugvoer
Hey Zukiswa
Thank you for your review and we are super pleased to hear you enjoyed your stay with us.
We had an arrival for your room that day and staff go home at 1 pm on a Sunday to be with their families. Unfortunately, extra time is not always possible.
We understand that some guests would like music, but unfortunately due to the cabins being so close to each other, we do not allow it.
Best wishes and kindest regards,
Annelize
Retha B - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Cuan B - Mrt 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Johan V - Feb 2023
Algehele gradering
Lieflike skoon eenheid met baie mooi uitsig oor die meer.
Derick F - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige hout-wooneenhede.
Bobby L - Feb 2023
Algehele gradering
Nice and secure.
Samantha S - Jan 2023
Algehele gradering
Such good value for money. The bed was so comfortable and the bath was amazing after a long trip!
Ian L - Jan 2023
Algehele gradering
Very pleasant and relaxing.
Jerome B - Jan 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Pieter P - Des 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig oor Knysna lagoon.
Quendri D - Des 2022
Algehele gradering
Verskriklik mooi en gerieflik!
Joanne H - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek en veilig.
Anita M - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Janine S - Des 2022
Algehele gradering
Value for money.
Vin-lee O - Des 2022
Algehele gradering
Die rustigheid was goed.
Anton R - Des 2022
Algehele gradering
Kom kuier in Knysna.
Jomene P - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful!
Annele T - Nov 2022
Algehele gradering
The perfect stay!
Aisling F - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderful stay, great views and reasonable price.
Luda R - Nov 2022
Algehele gradering
Een aand was te kort, maar is bly ek het die plek ontdek.
Karlie D - Okt 2022
Algehele gradering
Was pragtig, heerlik en gemaklik.
Wendy D - Sep 2022
Algehele gradering
Perfect location.
Karen B - Sep 2022
Algehele gradering
Ek is gaande oor die houthuise se binneshuise se uiteensetting, veral die dubbelverdieping.
Renier V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik, netjies en ruim.
Jannie S - Jul 2022
Algehele gradering
Knus in Knysna!
Lemmer L - Jul 2022
Algehele gradering
Die gebruik van die lodge was vir 1 nag, 2 persone. Baie tevrede - geen rede om te kla.
Lees meerElizna S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Anton N - Jul 2022
Algehele gradering
Quiet and peaceful, with a spectactular view.
Pieter V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie goeie liggiging , vreeslike goeie diens en goeie waarde vir geld.
Twané R - Jul 2022
Algehele gradering
Everything you want and need.
Lees meerZayan W - Jun 2022
Algehele gradering
Amazing!
Mieke S - Jun 2022
Algehele gradering
Loved the cottage
Riaan V - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige hout lodges met basies alles wat jy benodig.
Tasneemah P - Mei 2022
Algehele gradering
Very relaxing.
Francois H - Mei 2022
Algehele gradering
Baie oulike plek. Sal dit aanbeveel.
Berenice V - Mei 2022
Algehele gradering
Very nice. The place was very quiet and just what we need.
Bashneen M - Mei 2022
Algehele gradering
Upon arrival, staff was very friendly.
Amanda B - Mei 2022
Algehele gradering
Lovely place.
Alberto V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Cameron V - Mei 2022
Algehele gradering
Peaceful with beautiful views.
Jana S - Apr 2022
Algehele gradering
Relaxing, beautiful and perfect for a holiday.
Johan S - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige en stil omgewing.
Francelyn A - Apr 2022
Algehele gradering
My stay was very relaxing and peaceful.
Wilma S - Apr 2022
Algehele gradering
Most pleasant establishment.
Rudolf C - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker met alles wat jy nodig het.
Enrico K - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfek, rustig, sentraal sal sterk aanbeveel.
Johan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en baie lekker.
Samantha V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het die kuier in Knysna geniet.
Cherize G - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese uitsig, stilte.
Quan S - Mrt 2022
Algehele gradering
It was amazing! It was our anniversary, thanks to Abalone for making it super special!
Adele K - Mrt 2022
Algehele gradering
Great location.
Sanet L - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en bekostigbaar.
Heidi A - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Marette D - Feb 2022
Algehele gradering
Vinnig oornag.
Somila M - Feb 2022
Algehele gradering
Greatest weekend ever.
Luwaynia W - Jan 2022
Algehele gradering
Was beslis die moeite werd.
Ninke V - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Max T - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker. Kort net 'n aircon vir nommer 10!
Franklin K - Jan 2022
Algehele gradering
Was Baie gemaklik en plekkie was lekker knus.
Calvin Brian A - Jan 2022
Algehele gradering
Great.
Shanlee N - Jan 2022
Algehele gradering
So spacious, bed is amazing and love the view.
Marlie B - Des 2021
Algehele gradering
Mooi plek!
Juandré F - Des 2021
Algehele gradering
Spasie, mooi uitsig, rus vir die siel en netjies.
Chimorne V - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige lodges met 'n uitsig oor die Knysnameer. Skoon netjiese verblyf!
Ericia L - Des 2021
Algehele gradering
Extraordinary.
Shadley S - Des 2021
Algehele gradering
Good clean accommodation with all the nessecities.
Catherine W - Des 2021
Algehele gradering
Lovely accommodation, enjoyed our stay!
Alanda B - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig met 'n pragtige uitsig.
Sharon M - Nov 2021
Algehele gradering
Perfect for our overnight stop.
Natasha B - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsigte en baie, baie rustig.
Jolene S - Nov 2021
Algehele gradering
Out of this world.
Lees meerElsje J - Nov 2021
Algehele gradering
Lieflike uitsig oor die Knysnameer.
Agnes B - Nov 2021
Algehele gradering
Absolutely gorgeous!
Chrisdelle A - Nov 2021
Algehele gradering
Asemrowende, eksotiese plek.
Christo V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker, pragtige uitsig.
Lees meerCharmaine A - Okt 2021
Algehele gradering
Nice, goed ingerig en baie mooi.
Renette V - Okt 2021
Algehele gradering
Gemiddeld.
Tenille V - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en 'n mooi uitsig.
Nadine V - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Lees meerCaroline C - Sep 2021
Algehele gradering
Cabin fever.
Amore V - Sep 2021
Algehele gradering
Super romantic. Perfect place for a couple.
Belinda M - Sep 2021
Algehele gradering
It was only a overnight stop, but most enjoyable.
Lizani M - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon
Anoeschke G - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker, netjies, het lekker gerus.
Lees meerChrisna V - Jul 2021
Algehele gradering
It was fantastic - clean, stunning views.
Elsje M - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies en 'n heerlike atmosfeer.
Robin B - Jul 2021
Algehele gradering
Perfek
Gary V - Jul 2021
Algehele gradering
Was awesome gewees.
Antoinette H - Jul 2021
Algehele gradering
Baie tevrede met die diens en akkommodasie.
Marelize C - Jun 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Truia B - Jun 2021
Algehele gradering
Netjiese ruim woning. Tuine ook baie mooi.
Tiaan P - Jun 2021
Algehele gradering
Baie rustig met 'n mooi uitsig.
Ben F - Jun 2021
Algehele gradering
Was fantasties.
Melani G - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige lodge
Danie R - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker blyplek, lekker atmosfeer.
Ronel S - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf by Abalone Lodges.
Gilbert W - Apr 2021
Algehele gradering
Everything was very clean.
Marijke B - Mrt 2021
Algehele gradering
Verbaas oor hoe skoon en netjies die huisies was. Sal enige tyd weer hier gaan bly.
Lucia R - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.
Abalone Lodges se terugvoer
Dear Lucia,
Thank you for your feedback regarding the bed.
Kindest regards,
Annelize
Mari B - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustige klein plekkie.
Clinton R - Mrt 2021
Algehele gradering
Very comfortable accommodation centrally situated in Knysna.
Henri V - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was ons wittebrood!
Herman S - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Craig K - Mrt 2021
Algehele gradering
Cabin living.
John-jean B - Mrt 2021
Algehele gradering
Beste wegbreek
Bianca H - Feb 2021
Algehele gradering
Sal sterk aanbeveel.
Andre B - Feb 2021
Algehele gradering
Baie mooi, gerieflike, netjies en skoon.
Chante D - Feb 2021
Algehele gradering
Great stay at Abalone Lodges.
Riana D - Feb 2021
Algehele gradering
Mooi omgewing.
Mario D - Jan 2021
Algehele gradering
Very neat and well situated.
Lynette C - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik, veilig en goed ingerig.
Natalie A - Des 2020
Algehele gradering
Exceeded all my expectations and above.
Gideon J - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik!
Coert V - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Fazil S - Nov 2020
Algehele gradering
Amazing experience from start to finish.
Hanli D - Nov 2020
Algehele gradering
Een van die beste plekke waar ons nog was!
Jessica V - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was pragtig.
Lunette B - Nov 2020
Algehele gradering
Beautiful!
Adri J - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker, ontspannende atmosfeer.
Elsa V - Aug 2020
Algehele gradering
Lieflike plek.
Megan J - Aug 2020
Algehele gradering
Peaceful and tranquil.
Lees meerGrant V - Mrt 2020
Algehele gradering
Beautiful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig.
Het heerlik gebly. Sal dit beslis aan enigiemand aanbeveel. Goeie waarde vir geld en uitstekende diens.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nicole F - Mrt 2020
Algehele gradering
Short and sweet.
Christoph C - Feb 2020
Algehele gradering
Mooi huise, baie gemaklike beddens, goeie uitsig.
Liezel H - Feb 2020
Algehele gradering
Tranquility. Fantastic service.
Errol T - Jan 2020
Algehele gradering
Great breakaway. Safe and great for relaxation.
Ashlyn M - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi plek en rustiger omgewing.
Diederik P - Des 2019
Algehele gradering
Het ons tyd baie geniet, huis baie ruim en baie skoon, sal defnitief weer hier bly.
Floyd J - Nov 2019
Algehele gradering
Fantastic.
Heinrich C - Okt 2019
Algehele gradering
It was a well deserved break. Peace and quiet.
Wanja M - Okt 2019
Algehele gradering
A beautiful place with secure parking, security was absolutely amazing.
Desrae L - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en mooi toegerus.
Albertus V - Sep 2019
Algehele gradering
Great.
Karen K - Sep 2019
Algehele gradering
Delightful!
Danie V - Sep 2019
Algehele gradering
Nice. Waarde vir geld.
Heinrich F - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was perfek.
Erlreza B - Sep 2019
Algehele gradering
Wouldn't mind to book it again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sal nie omgee om dit weer te bespreek nie.
Die ontvangs was uitstekende, die akkommodasie was presies wat ons verwag het. Die ruimte was genoeg, en die perfekte plek om te ontspan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elzette M - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige huisies en veilige area.
Lees meerNadine B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker en netjies.
Lezaan D - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf met mooi uitsig.
Chane D - Jul 2019
Algehele gradering
Best view.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die beste uitsig.
Baie mooi uitsig met 'n asemrowende oerwoud-atmosfeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Guilermo J - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was asemrowend!
Grant T - Jun 2019
Algehele gradering
Friendly, clean and value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelik, skoon en waarde vir geld.
Ons het ons verblyf verras, die personeel was vriendelik en die plek was baie skoon. Dit is ook baie goed geleë met goeie uitsig. Sal hulle beslis weer gebruik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Christelle H - Jun 2019
Algehele gradering
Ruim, mooi en baie netjies.
Kelly H - Jun 2019
Algehele gradering
Was amazing!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was fantasties!
Baie ontspannend, fantastiese uitsig, wonderlike diens, sal definitief terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lorenza H - Jun 2019
Algehele gradering
Meer as wat ek verwag het.
Elmarie D - Jun 2019
Algehele gradering
Swak geleë. Lê 'n blok onder die hoofweg. Heelnag 'n geraas van voertuie en trokke wat daardeur beweeg. Kon geen behoorlike nagrus inkry nie.
Jana V - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekende plek.
Daniella V - Mei 2019
Algehele gradering
Asemrowend met die mooiste uitsig.
Abalone Lodges se terugvoer
Dear Daniella
Thank you for your lovely review!
We are so pleased to hear that you loved your stay with us.
We hope to see you again in the near future.
Best wishes from us all.
Paul S - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Shaheed A - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekend! Sal beslis weer terug Abalone Lodges toe kom.
Christo O - Apr 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Shaun V - Mrt 2019
Algehele gradering
Absolutely stunning and clean. Perfectly positioned.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut pragtig en skoon. Ideaal geposisioneer.
Ons het ons verblyf by Abalone geniet. Kamers is pragtig, skoon en het alles wat jy nodig het. Sal weer daar bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Amelia K - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik, sekuriteit in die aand, veilig, definitief waarde vir geld.
Horatio E - Jan 2019
Algehele gradering
Worth every km driven.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Elke km op die pad werd.
'n Great plek om uit die stad weg te breek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ryan H - Jan 2019
Algehele gradering
What a place!
Vanessa M - Des 2018
Algehele gradering
Adequate facilities.
Kobie T - Apr 2018
Algehele gradering
Aangenaam, uitstekende waarde vir geld.
Anton R - Jan 2018
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig op die Knysna-meer en The Heads.
Lizette C - Des 2017
Algehele gradering
Very cosy and comfortable.
Jos B - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker wittebrood.
Lauren V - Jul 2017
Algehele gradering
Vat my terug Abalone Lodges toe!
Leana B - Mei 2017
Algehele gradering
Fantastic!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties!
Dié plek is die hoogtepunt van my 2017. Het my verblyf by Abalone so geniet dat ek sommer gou weer sal terugkom. Sou nogal die TV in die sitkamer verkies het aangesien ons 'n kind by ons gehad het. Wil nie eers die uitsigte noem nie! Ek was pal by die venster en op die balkon. Die nagbestuurder was baie behulpsaam toe ons hulp met ons TV benodig het. Fantastiese plek en hou so voort.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Michael S - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtig en gemaklik.
Annemie L - Mrt 2016
Algehele gradering
Ek het regtig hierdie verblyf baie geniet!
Kobus B - Feb 2016
Algehele gradering
Lekker rustig met mooi uitsig.
Willem E - Des 2015
Algehele gradering
Luukse verblyf teen bekostigbare tarief!
Wayne H - Okt 2015
Algehele gradering
Baie goed geleë.
Hermari S - Sep 2015
Algehele gradering
Fasiliteite en netheid met aankoms baie goed!
Willie S - Aug 2015
Algehele gradering
Wegbreeknaweek.
Stanley S - Mrt 2015
Algehele gradering
Dit was ongelooflik.
Andrew W - Nov 2014
Algehele gradering
Wonderful stay
Elrone B - Jul 2013
Algehele gradering
Abalone Lodge is a must for any couple/family
Lees meerGernot C - Nov 2012
Algehele gradering
Lovely
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heronsweg 20, Lower Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom