Abbotts Hill
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hillcrest-plaas, Hillcrest-weg, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 999 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Abbotts Hill bied selfsorgverblyf in 'n plaashuis op 'n heuwel op 'n wynplaas. Dit word omring deur wingerde en bied 'n uitsig oor die golwende heuwels van die Swartland in Malmesbury.
Abbotts Hill bied ouwêreldse bekoring met soliede houtdeure, -vloere, -skuifraamvensters en -hortjies. Die plafonne is 3,5 m hoog en laat baie natuurlike lig in. Die bekoorlike huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed. Van die beddens kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word en elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n instapstort. Daar is ook lugversorging en 'n plafonwaaier wat met afstandbeheer werk in elke kamer.
Die kombuis is met die nodige toebehore om maaltye voor te berei toegerus. Gaste kan hul eie Nespresso-kapsules en koffiebone saambring. Die oopplan-leefarea lei na die stoep wat om die huis strek en dit het 'n eetarea en 'n uitsig oor die groot swembad.
Die huis het ook 'n biblioteek waar gaste kan ontspan, gratis WiFi, 'n snoepmasjien met peuselhappies en veilige parkeerplek vir voertuie.
'n Pendeldiens, wasgoed- en droogskoonmaakdiens en toere kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Slaapplek
’n Bespreking by Abbotts Hill sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Sweeds
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hillcrest-plaas, Hillcrest-weg, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink Abbotts Hill het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Malmesbury Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hillcrest-plaas, Hillcrest-weg, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom