Abbott's in Parkhurst
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de straat 6, Parkhurst, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Abbott's in Parkhurst bied gemaklike selfsorgverblyf aan in 'n privaat woonstel op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die huis is in die voorstad Parkhurst in Johannesburg geleë.
Dié woonstel het 'n groot dubbelkamer met 'n koningingrootte-bed op die boonste verdieping, sowel as 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die woonstel het ook 2 gemaklike stoele, 'n tafel sitplek vir 2, 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n volledige kombuis met 'n oond en stoof, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n kantoor met 'n lessenaar en WiFi.
Daar is 'n swembad en 'n skaduryke tuin op die eiendom wat gaste welkom is om te gebruik. Gaste het toegang tot 'n aparte ingang, veilige parkeerplek en goeie sekuriteit.
Die eiendom grens aan Parkview Gholfbaan en Pirates Running Club wat oop is vir besoekers. Die Green Room Restaurant is 150 m van die eiendom af geleë. Die voorstede van Parkhurst en Greenside bied baie restaurante en kroeë.
Slaapplek
’n Bespreking by Abbott's in Parkhurst sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- 3de straat 6, Parkhurst, Johannesburg, 2193, Gauteng
Sien meer verblyf in Parkhurst Randburg Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de straat 6, Parkhurst, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom