LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aber Jetz Gastehuis | LekkeSlaap
+18

Aber Jetz Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Aber Jetz Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anel S - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal vir oorslaap op pad Mosambiek toe!

Ons het eers na 5uur arriveer en is steeds met 'n vriendelike gesig verwelkom. Die dame het ons ook gehelp met eetplek idee vir die aand aangesien ons nie by hulle ete bespreek het nie, maar iets het vreeslik lekker geruik uit Aber Jetz se kombuis! Die kamer is baie netjies ingerig en het alles wat jy benodig vir oorslaap of selfs langer verblyf. Kamer is lekker ruim en plek om al jou goedjies neer te sit. Gerieflike parkering reg voor kamer en veilig agter outomatiese hek. Beslis aan te beveel!

Margaret K - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging was nie die beste nie.

Baie vriendelike staf. Definitief nie wat jy op foto's besigtig nie, maar was gerieflik. Sal nie weer gebruik nie net as gevolg van ligging.

Gert R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R
Enkelreisiger

Melanie en haar span se diens was puik.

Die kamers is ruim en ten volle toergerus. Die badkamers is groot en het alles wat jou hart begeer. Die ontbyt was heerlik net soos ek dit wou hê. Ek het baie leker gekuier dankie.

Aber Jetz Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Aber Jetz Span

Aber Jetz Gastehuis
Casper B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en gerieflik.

Die ligging is in 'n rustige gebied, en dit is baie stil en rustig.

Aber Jetz Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Baie bly dat jul die kuiertjie by ons geniet het.

Groete
Melinda

Aber Jetz Gastehuis
James D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James D

Heerlike oorslaap oase.

Ons het heerlik oorgeslaap by Aber Jetz. Die gasvrou het regtig uit haar pad gegaan vir ons, was baie vriendelik en behulpsaam. Die eksterne kombuis en kuier area was 'n groot bonus waar ons as gesin iets kon voorberei vir ete en toe rustig kon saam kuier, sonder om in elk se kamer opgesluit te wees!

Frikkie B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornaggeriewe.

Goeie fasiliteite, gawe mense.

Lucille D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille D
Gesin met tieners

Fantastic place friendly staff with a great breakfast to get you going in the morning.

The manager was friendly and assisted us to settle into our unit. It was clean and neat with all the little amenities in your room. 4 rooms shared a communal kitchen that had all you needed to make yourself supper, we braaied outside and utilised the kitchen for making the rest of our supper. The garden is well kept. We had a large breakfast before we left the following morning.

Peter M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M
Gesin met tieners

Had a really great experience.

Friendly staff. Good amenities. Close to shops. Off the main road. great breakfast (we prepared our own dinner).

Neville L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville L
Besigheidsreis

Aangenaam verras.

I am an ex Pongola resident and had visited my ex employer premises. I was pleasantly surprised by the neatness of the accommodation facility. All staff were very friendly and courteous at all times.

Marietjie V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Gesin met klein kinders

Lovely!

We loved the hospitality and beautiful setting. Thanks for the wonderful stay!

Aber Jetz Gastehuis se terugvoer

Thank you for visiting us. You are always welcome. Aber Jetz Guesthouse

Aber Jetz Gastehuis
Klaus K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaus K
Saam met vriende

Gerieflik en baie vriendelik.

Gastehuis baie goed geleë met goeie parkering. Motor was baie veilig. Stil omgewing. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Ons het lekker gebly. Dankie.

Aber Jetz Gastehuis se terugvoer

Dankie dat julle hier by ons tuis gegaan het. Julle is baie welkom!

Aber Jetz Gastehuis
Christell S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christell S
Gesin met tieners

Dit was gemaklik en veilig en het vir seker bygedra tot 'n heerlike vakansie wat daar begin het.

Dit was 'n welkome breuk op ons pad na Mosambiek. Ons het in die huisie gebly met die gesinskamer en dit is ideaal vir 'n groep mense met die ander kamers ook daar. Die tuine, kamers en eetvertrek was heerlik knus. Dankie vir die vriendelikheid en heerlike ontbyt!

Aber Jetz Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir julle kuiertjie by ons.
Bly julle het dit geniet, en julle is verseker welkom om weer te kom kuier!

Aber Jetz Gastehuis
Johan L - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Ons het die gasvryheid baie geniet. Die kamers en fasiliteite op standaard en baie skoon, tuine is pragtig. Die ontbyt was baie goed met 'n groot verskeidenheid. Sal dit definitief aanbeveel.

Aber Jetz Gastehuis se terugvoer

Baie dankie dat julle hier by ons tuis gegaan het. Julle is altyd welkom!

Aber Jetz Gastehuis
Christine L - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig waarde vir geld!

Heerlik gebly. Dit bied waarde vir geld en die ontbyt was die moeite werd. Daar was 'n probleem met die DStv en die warm water, maar dis gou gou opgelos.

Martin E - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E

Ons het daar oornag op pad na St. Lucia.

Lanklaas sulke diens en netheid ervaar. Jy kan behoorlik van die grond af eet. Was ook bereid om inligting en gebeure van die omgewing te beskryf en raad te gee.

Lukas S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas S
Besigheidsreis

Baie gemaklik en vriendelike diens! Ontbyt was heerlik!

Het heerlik gebly en die diens was wonderlik! As ons langer as twee dae bly word selfs die wasgoed gewas indien kliënt sou verkies! Dit was regtig 'n eerste! Blyplek baie, baie goed toegerus! Tuin pragtig uitgelê! Eienaar het regtig 'n aanvoeling vir detail, goeie smaak en baie goeie diens! Sal beslis weer daar tuisgaan! Doen so voort!

Herman B - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Sien julle binnekort weer.

Aletta S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik!

Die Gastehuis is alles wat ons verwag het. Skoon, netjies, gerieflik en veilig . Die ontbyt was heerlik en die gasvryheid van die eienares woord baie waardeer.

Gideon C - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Ons is aangenaam verras met die plek se netheid, vriendelikheid en warm atmosfeer.

Marianne M - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Christo N - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N
Gesin met tieners

Vriendelik en kan regtig aanbeveel!!

Baie netjies en skoon; sal Aber Jatz definitief aanbeveel!

Hannes M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en baie gasvrye mense! Heerlike ontbyt en rustige area!

Dit was 'n heerlike ervaring aangesien ons graag by ordentlike, skoon en netjiese plekke oornag was hierdie absoluut een van die beteres. Ons het dit regtig geniet!

Costa H - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Costa H
Gesin met klein kinders

A clean

Our stay was very short, we stayed only for one night but we had a wonderful clean room. The overall atmosphere was pleasant and the room was very comfortable and clean.

Ras J - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ras J
Besigheidsreis

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Gert R - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Baie lekker plek wat ideaal gelee is.

Yaqiang L - Jan 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yaqiang L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was wonderful stay with a very friendly family.

We wish we could have had more time to chat with the family and visited the farm.

Drievus E - Jul 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drievus E
Enkelreisiger

It was very good to stay there.

Very good.

Dawie N - Apr 2011
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay.

We enjoyed our stay. We enjoyed our stay. We enjoyed our stay.

Dale H - Apr 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale H
Saam met vriende

Aber Jetz was peaceful and homely.

I would recommend Aber Jetz as they are friendly and very helpful without being over bearing in any way.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Kemp-straat 5, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4NjRjOWFiLTdhZTQtNGE0OS1iYTY4LWE0ZTIzYjc5N2RlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 5 Jan Kemp street Pongola 3170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -27.3756070565 31.608530262566
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem