Glen Austin Akkommodasie by Aberfeldy B&B | LekkeSlaap
+9
+9

Aberfeldy B&B

B&B
  • Vanaf R820 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pitzerstraat 101, Glen Austin AH , Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Aberfeldy B&B is op landbougrond sowat 2 km vanaf die N1 tussen Pretoria en Johannesburg geleë. Hierdie plattelandse ligging in die hartjie van Midrand is die perfekte plek vir die sakereisiger om te ontspan na 'n harde dag se werk.

Verblyf word gebied in 5 kamers wat elkeen ingerig is met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier, verwarmer en tee- en koffiemakgeriewe in. Die ons sakebesoekers is daar 'n werkstasie en kragpunt vir 'n skootrekenaar en kamera. Ons kamers word daagliks skoongemaak.

'n Heerlike ontbyt word soggens in die sonnige eetkamer bedien. Dit kyk uit oor die kleurvolle tuin en sprankelende swembad. Aandete word in 'n eg Suid-Afrikaanse styl voorberei en is beskikbaar op versoek.

Aberfeldy B&B is naby Unisa SBL, Gallagher Estate, Bytes Konferensiesentrum, Corporate Park, Olifantsfontein industriële gebied, Randjiesfontein en Vodaworld. Vervoer na en vanaf al die geriewe in die Midrand-area, asook na OR Tambo Internasionale Lughawe word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Wasgoeddiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Aberfeldy B&B
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Pitzerstraat 101, Glen Austin AH , Midrand, 1685, Gauteng
  • Gaste dink Aberfeldy B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pitzerstraat 101, Glen Austin AH , Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmNGZlZTg1LWQzOTctNDFlOS1iZDUzLThiM2M0NzZjZDZiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R820  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 101 Pitzer Road Glen Austin AH 1685 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.967295260398 28.14705312252
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za