LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Abiento Guesthouse | LekkeSlaap
+53

Abiento Guesthouse

32 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Abiento Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gerrie S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie S
Gesin met klein kinders

Puik verblyf en diens

Die diens en kommunikasie is puik, akkommodasie is netjies en skoon en die kos het die verblyf afgerond tot 'n baie gemaklike en bekostigbare ervaring!

Hilda K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Baie goeie diens. Skoon, netjies, goeie ontbyt. Beveel defnitief Abiento aan.

Abiento Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde en ondersteuning!
Hoop ons sien gou weer.

Abiento Guesthouse
Leonard D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard D
Enkelreisiger

Netjies, skoon, waarde vir geld en uitstekende diens.

Selfs al was die prys baie meer, sou dit nogsteeds die moeite werd wees. Baie beïndruk.

Abiento Guesthouse's terugvoer

Ons waardeer dit as ons gaste die diens geniet en lekker gebly het!

Kom gou weer terug.

Abiento Guesthouse
Dorothy R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothy R
Gesin met tieners

Net een aand oorgeslaap

Alles was mooi en skoon. Die volgende kan voorsien word: Seephouers in die stort en ’n waslappie vir die kombuis. Die dubbelbed was nie die beste gehalte nie. Dit sak in die middel in en ons het baie ongemaklik geslaap.

Abiento Guesthouse's terugvoer

Ons is baie jammer oor die ongerief. Daar sal definitief 'n plan gemaak word!
Hoop ons sien julle gou weer.

Abiento Guesthouse
Hannes S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Enkelreisiger

Baie netjies, professionele diens en puik waarder vir geld.

Die verblyf was uitstekend en dit gekoppel aan die gasvryheid en professionele wyse waarop ek ontvang is maak van hierdie gastehuis 'n absolute wenner! Welgedaan Amy en span, ek sal beslis weer van julle dienste gebruik maak sou ek in Bloemfontein moet oornag.

Abiento Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde! Ons waardeer die positiewe terugvoer.
Ons sien uit om julle weer hier te hê.

Abiento Guesthouse
Peter D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Gesin met tieners

Most enjoyable with a very pleasant hostess!

The guesthouse is ideally situated for people associated with Grey College. The management could not have been more accommodating and looked after all our needs. Very nice pool with different room size to cater for a variety of needs. Highly recommended!

Abiento Guesthouse's terugvoer

Thank you so much for the kind words!

We appreciate it tremendously!

Abiento Guesthouse
Estelle P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable. No complaints.

See rating.

Abiento Guesthouse's terugvoer

Thank you for the great rating! We appreciate it!

Abiento Guesthouse
Arno O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno O
Enkelreisiger

Awesome.

Sien sterre.

Abiento Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer!
Sien uit om julle weer hier te hê!

Abiento Guesthouse
Chrystelle E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrystelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik, skoon en luuks.

Ons het die vriendelikste ontvangs gekry en het dadelik tuis gevoel. Die kamers is uiters skoon, gerieflik met skuifdeure op die swembad. Dit is sentraal geleë en die ontbyt was baie goed. Sal dit vir almal aanbeveel en beslis weer teruggaan.

Abiento Guesthouse's terugvoer

Baie Dankie Chrystelle,

Dit was net 'n plesier om julle by ons te he, en sien uit na julle volgende kuier.

Groete,
Marinel & Amy

Abiento Guesthouse
Elizabeth V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Gesin met tieners

Uitstekende waarde vir geld.

Ons het heerlik gebly by Abiento. Dis gerieflik naby aan skole, die Sand du Plessis-teater, ens. Linne en ontbyt was regtig uit die boonste rakke en dis die ideale oornag-plek in Bloemfontein vir skool-aktiwiteite. Die gratis cappuccino's en vriendelike personeel is 'n verdere pluspunt!

Abiento Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Elizabeth,

Dit was vir ons n voorreg julle by ons te he en ons sien uit na julle volgende kuier.

Groete,
Marinel en Amy

Abiento Guesthouse
Magda S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrystaatse gasvryheid.

Marinelle was awesome en het ons verblyf gemaklik en gerieflik gemaak. Sou beter kwaliteit-handdoeke verwag het met die stergradering.

Abiento Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Magda, dit was net 'n plesier om julle hier by ons te ontvang. Ons kan nie wag vir jul volgende kuier nie.

Groete,
Marinel

Abiento Guesthouse
Annora C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annora C
Gesin met tieners

Regtig lekker.

Ons is so vriendelik ontvang, die kamers was baie gerieflik en die ontbyt is die beste ooit!

Abiento Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Annora.
Dit was net 'n plesier om julle by ons te hê.
Ons sien uit daarna om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Marinel, Amy en Kelly.

Abiento Guesthouse
Linda L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en aangename verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang en het die personeel moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak. Heerlike ontbyt geniet.

Abiento Guesthouse's terugvoer

Beste Mik,

Baie dankie. Dit was net 'n plesier om julle by ons te kon huisves en ons sien uit daarna om julle spoedig weer te sien.

Warm groete,
Marinel en Amy

Abiento Guesthouse
Mike F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike F
Besigheidsreis

Gerieflik.

My verblyf was aangenaam, voortreflik en aan te beveel.

Abiento Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Mike,

Dit was net n plesier om jou te ontvang.

Groete
Marinel

Abiento Guesthouse
Este J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este J
Gesin met klein kinders

Pragtig, rustig.

Pragtige verblyf met 'n heerlike ontbyt. Baie gerieflik naby Waterfront.

Abiento Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Este,

Dit was net n plesier om julle by ons te he.

Groete,
Marinel

Abiento Guesthouse
Christine M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M
Saam met vriende

Dit is altyd net 'n plesier om by Abiènto tuis te gaan.q

Van die hartlike en hulpvaardige ontvangs tot die wonderlike kamer en vyfsterontbyt is Abiènto een van ons gunsteling oornagplekke. Het reeds vier maal daar oorgebly en sal altyd daarheen teruggaan.

Abiento Guesthouse's terugvoer

Beste Christine

Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit is vir ons altyd wonderlik om julle hier te kan ontvang.
Sien julle gou weer.

Groete
Riaan

Abiento Guesthouse
Alta P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek om te bly as jy gaan rugby kyk!

Warme verwelkoming en geen moeite word ontsien nie. Heerlike ontbyt. Sal beslis weer daar oorbly!

Larelle H - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Larelle H
Enkelreisiger

Pragtige plek, sentraal geleë.

Heerlik gebly. Pragtige kamers. Heerlike ontbyt. Baie vriendelike ontvangs. Al wat gepla het was die geraas en gekuier tot laat by die ontvangsarea.

Abiento Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die mooi komplimente.
Ons gee ons beste om ons gaste tuis te laat voel, en sal in die toekoms ook uit ons pad gaan vir uitstekende gasvryheid.
Ons vra onverskoning vir die raaserigheid wat julle rus versteur het, en sal gaste/personeel aanmoedig om meer konsidererend
te wees teenoor ander gaste.

Weereens Baie Dankie Vir Julle Ondersteuning.

Groete,
Abiento

Abiento Guesthouse
Inge M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge M
Gesin met tieners

Vriendelik en luukse verblyf.

Die gastehuis is sentraal, is pragtig gemeubileerd, luukse kamers en badkamers. Staf is baie vriendelik, onbyt was heerlik! Baie veilige parkering.

Alta G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met vriendelike mense.

Ons het baie lekker gebly by julle. Dalk net 'n stoel in die kamer?

Wilna B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly!

Alles van die ontvangs, kamer tot ontbyt was uit die boonste rakke. Sal dit beslis aanbeveel.

Tickey V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tickey V
Gesin met klein kinders

Beste in Bloem!

Goed geleë, veilig, netjies en teen 'n baie billike prys!

Magdeleen D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdeleen D
Saam met vriende

Aangenaam, verseker!

'n Aangename gastehuis met vriendelike personeel! Baie goed geleë.

Gerda D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D

'n Besonder pragtige, skoon, netjiese gastehuis.

Dit was die ideale oornagbestemming, op pad terug huistoe na ons vakansie.

Charles W - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Charles W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We will never be back!

Travelling between Durban and Cape Town all we needed was a good night's sleep. This was quite impossible due to the most hideously uncomfortable bed. We got absolutely no sleep and were forced to leave at 4am. Unrested, grumpy and feeling ripped off! Please recommend to the owner to try and sleep in that bed for a night! Would welcome feedback.

Mandy B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy B
Gesin met tieners

Friendly and helpful receptionist, clean and comfortable.

Great stay for 2 nights. Receptionist was very friendly and helpful. Rooms were clean and comfortable.

Lindah V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindah V
Enkelreisiger

Fantasties!

Ligging is uitstekend, diens fantasties. Dit voel soos 'n tuiste ver weg van die huis.

Janine L - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L

Baie lekker gebly by Abiento, skoon en netjies!

Die Gastehuis is baie skoon en netjies! Baie lekker gebly en die ontbyt was heerlik, die kombuis mag maar!! Sal enige tyd weer gebruik maak van Abiento Gastehuis.

Reon V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en voel of jy by jou eie tuiste is.

Verblyf was fantasties en die diens uitstekend. Ontbyt was ongelooflik lekker en sal definitief Abiento aanbeveel!

Lize-mari P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en skoon met vriendelike personeel.

Baie netjies en skoon met vriendelike personeel en 'n heerlike ontbyt.

Christel A - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel A

Vriendelik en gasvry, netjiese verblyf, uitstekende ligging!

Oorgenoeg veilige parkering.

Boeta W - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boeta W
Besigheidsreis

Pragtige gastehuis met baie vriendelike personeel.

Smaakvolle kamers en baie netjiese badkamers. Abiento bied puik waarde vir jou geld. Personeel is uiters behulpsaam, kamers is pragtig en netjies. Ons kom beslis weer hier bly!

Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donald Murraylaan 45, Parkwest, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04c4fe88bded9d1a5ec6b8ac3d475b1dd3a487420d06e51263164fd2095a289a67f0ff977082b0abe93c3db4e41911acf9ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 5 45 Donald Murray Avenue Parkwest 9302 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.114639785897 26.199391588509
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!