Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Absolute Beach

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Absolute Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Denise K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise K
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Absoluut dié beste akkommodasie wat ek nog ooit bespreek het. Wonderlikste gasvrou, alles en nog meer wat nodig is in die eenheid, luuks, perfek geleë. Beslis "home away from home".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Absolute Beach se terugvoer

Baie dankie, Denise! Julle is voorwaar ook 5-ster gaste!

Absolute Beach
Chantel P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel P
Saam met vriende

5-star verblyf.

Baie skoon, met 'n kombuis om lekker in te kan werk, wat niks kort nie. Dit is soos om tuis te wees, net beter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Absolute Beach se terugvoer

Dankie Chantel. Dit was spesiaal om julle weer te ontvang. Dankie ook aan julle wat, soos altyd, 5-ster gaste was! Dit is vir ons lekker om gaste te ontvang wat die mooi van ons plek kan waardeer.

Absolute Beach
Estel P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estel P
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf.

Die woonstel is pragtig ingerig - gemaklike meubels, smaakvolle dekor, alles wat jy moontlik kan nodig hê - van die kombuis, badkamers tot kamers. Uitstekende gehalte linne en ekstra komberse, liggies vir beurtkrag, goeie wifi. Daar is 24 uur-sekuriteitswag - so mens voel baie veilig. Die amper ononderbroke uitsig van die see vanuit alle kamers is ongelooflik en die strand is letterlik op jou voorstoep. Karien het baie moeite gedoen met inligting en om ons welkom te laat voel. Ons sal definitief weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Absolute Beach se terugvoer

Baie dankie, Estel. Julle was voortreflike gaste. Ek is bly julle het lekker gekuier. Tot wedersiens.

Absolute Beach
Clynton C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clynton C
Gesin met tieners

Awesome place. Great and safe location. Beach literally across the street.

Also allows you some quiet time from the beach chaos, especially over the festive season. Apartment very spacious. Would have loved TVs in all rooms. No aircon which is a downside but I guess that's a building policy as they might not want to take away from the awesome building. We overall loved the apartment and location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Absolute Beach se terugvoer

Dear Clynton, it was lovely to have you and your family. Thank you also for the suggestions. Have a most marvellous year. Kindest regards, Karien

Absolute Beach
Chantel P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel P
Enkelreisiger

Pragtige plek en vyfster-skoon.

Ruim, baie skoon, goeie bed linne en vriendelike ontvangs van Chrissie. Ek gaan in 2023 beslis weer daar kuier vir sommer 2 weke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Absolute Beach se terugvoer

Baie dankie Chantel. Jy is ook 'n vyfster-gas. Ons sien uit om jou weer te ontvang. Vriendelike groete

Absolute Beach
Hushmeera R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hushmeera R
Gesin met tieners

An absolute treasure.

What a pleasure it was to stay at this beautiful unit, felt like home! Well fitted with all the required amenities. Convenient ground-floor unit, with direct access to braai facilities, the pool, secure parking and amazing views of the beach and the mountains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Absolute Beach se terugvoer

Thank you, Hushmeera. It was an absolute pleasure to host you and your family! You looked after our place as if it was your own.

Absolute Beach
Herman D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie luuks en perfekte posisie!

Die beste is om dit self te beleef, alles was perfek en dan nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Absolute Beach se terugvoer

Baie dankie Hermann. Waardeer jou mooi woorde oor ons plek. Moet sê, ons geniet dit net so baie as ons daar is. Hoop om julle weer eendag te ontvang. Groete Karien

Absolute Beach
Elra S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elra S
Gesin met tieners

Luxury, well-equipped holiday accommodation.

We would highly recommend Absolute Beach for a relaxing stay. Well equipped with everything needed to make your stay enjoyable. Interior decoration is tasteful done and speaks of quality. The location is perfect and bad weather days didn't bother us at all because the most beautiful view was still there to enjoy from the sheltered terrace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Absolute Beach se terugvoer

Thank you, Elra. Hope to see you again.

Absolute Beach
Vanaf R4 750
R4 750 R1 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf R4 750
R4 750 R1 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf R4 750
R4 750 R1 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 36, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc75dd0c2f4e996a540fe2a0153d03d2b01dbe5ae0256000d64124e25eb98413537a7b850dc8aa50b55b58eabaa524ff6bf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 750 nouVanaf R1 900 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 36 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.12404 18.83172
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem