Absolute Castillo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roosstraat 9, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Vanaf R920 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Absolute Castillo bied gastekamers in die historiese dorp Riebeek-Kasteel. Die dorp se kombinasie van gemak, ligging en bekoring met die verskeidenheid galerye, restaurante, koffiewinkels en wynplase sal verseker dat gaste 'n onvergeetlike ervaring het. Die kamers het 'n nostalgiese atmosfeer en interessante historiese oudhede.
Akkommodasie by Absolute Castillo beskik oor 4 unieke kamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed met 'n elektriese kombers vir die winter, 'n sitarea met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad en 'n haardroër.
Die gastehuis het WiFi, 'n plonspoel in die tuin en veilige parkeerplek vir voertuie. Die eiendom is naby restaurante, winkels, galerye en koffiewinkels. Die Riebeek-Kasteel-vallei is bekend vir sy Shiraz-wyne, koringlande, olyfboorde en talle wynplase.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Roosstraat 9, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Gaste dink Absolute Castillo het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Riebeek-Kasteel Riebeek-Wes Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roosstraat 9, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap