Abundance in Riebeek
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pieter Cruythoff-straat 40, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R3 200R2 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Abundance in Riebeek is 'n knus kothuis met lieflike afwerkings in die hartjie van Riebeek-Kasteel. Dit is ideaal vir 'n gesin op soek na 'n wegbreek ver van die gedruis van die stad. Die kothuis is in 'n lekker rustige area geleë.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste in hierdie slaapkamer gebruik 'n tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en - badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike onderdakstoep met 'n sithoekie, buite-etenstafel en draagbare braaigeriewe. Dit is die perfekte plek vir 'n skemerkelkie. Die verblyf het sonpanele om noodsaaklike items aan die gang te hou gedurende beurtkrag.
Slaapplek
’n Bespreking by Abundance in Riebeek sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Olga-Mari Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 27
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Pieter Cruythoff-straat 40, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink Abundance in Riebeek het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Riebeek-Kasteel Riebeek-Wes Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pieter Cruythoff-straat 40, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12