AC003 - Beach Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: A. Schad Promenade, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 497 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
AC003 - Beach Cottage is 'n knus selfsorgstrandkothuis, tussen The Tug en Main Beach in Swakopmund, en kyk uit oor die see.
Hierdie bekoorlike kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eetkamer en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n enkelbed.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, klein toebehore, breekware en eetgerei. Die eetarea het 'n houtetenstafel met bankies en stoele, en daar is 'n gemaklike sitkamer wat na 'n sondek met 'n piekniekbankie en sonstoel lei.
DStv en WiFi is ingesluit. 'n Motorhuis, met deure wat met afstandbeheer werk, word voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 63
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- A. Schad Promenade, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink AC003 - Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Center Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: A. Schad Promenade, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom