Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AC065 - Molenweg 14

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir AC065 - Molenweg 14
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Tanya N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya N
Saam met vriende

Ons was agt persone wat 'n absolute heerlike vakansie by Molenweg 14 gehad het.

Alles was perfek, die ligging veral het dit besonders gemaak. Dit was skoon, netjies en alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Ons sal verseker terug wees as ons weer in Swakop kom! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk B
Gesin met klein kinders

Nice experience.

Unique location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid A
Gesin met tieners

Amazing stay in this home.

We had a wonderful stay. Tip: Wifi box should be placed upstairs to improve the signal as it was slow when located downstairs. Some bathroom fittings can be serviced. Maybe one or two more sun loungers outside. Thank you for a wonderful stay though, we will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalie S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalie S
Gesin met klein kinders

Asemrownde uitsig, netjiese plekkie, beste ligging in die wêreld.

Ons het vreeslik lekker gebly. Omdat ons gesin net 5 was, het hulle ongelukkig net die onderste deel vir ons oopgesluit, maar dit was steeds heerlik. Die onderste deel van die huis se kamers, kombuis is en sitkamer is redelik klein maar baie netjies, goed ingerig, en mooi versier. Ons het vreeslik lekker gebly. Die gasvrou was baie hulpvaardig en vriendelik. Ons het sommer dadelik tuis gevoel en die huis het n baie vriendelike atmosfeer. Die uitsig is net onbeskryflik mooi. Ons moes werk van die huis af, en die WiFi was betroubaar en goed. Ons sal sukkel om ooit weer iewers anders in Swakopmund te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina B

Baie lekker naby aan alles, netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly, kinders het lekker gespeel. Die volgende dinge is glad nie negatiewe kommentaar nie, sien dit eerder as waardevolle tips vir toekomstige gaste wat dalk ook dit gaan raaksien. Die 2 vullisdromme onder is baie klein, wat beteken dit raak vinnig vol, en ons was 10 mense vir 5 dae. Elke drommetjie het net 1 swartsak in gehad, en daar was geen ekstras in die huis om weer in te sit as ons dromme vol was nie, so dalk kan hulle net 'n paar ekstra swartsakke los vir gaste en dalk 'n groter drom kry, dan sal die swartsakke langer hou ook, want die klein dromme raak gou vol. Hulle het net 1 rol toiletpapier in elke badkamer gesit, ons was 8 vrouens en 2 mans, so vir 5 dae is dit ongelukkig nie genoeg nie, dalk kan hulle 1 ekstra rol in elke badkamer ook sit. Die ligte by die eetkamertafel is baie mooi en fancy, maar net 1 van die 6 bulbs het gewerk, so hulle kan dalk net dit vervang, dat dit minder donker is by die braai- en eetplek. Dan sal 'n gewone toeklapbraairooster ook handig wees, want jy kan nie regtig braaibrood en wors braai op 'n oop grid-rooster soos wat in die braai was nie, want hoe draai jy die wors en broodjies om sonder 'n toeklaprooster? Net 'n wenk. Die laaste ding wat gaste nogal trek na die huis, is die uitsig oor die see as jy onder sit, en op die foto's op die website lyk dit soos 'n oop strand voor die huis, maar toe ons daar was was daar 'n groot sandwal gestoot reg voor die muur, so my skoonma wat nie kan trappe klim nie, kon nie die see vanaf die onderste gedeelte sien nie, want die sandwal maak alles toe. So hulle moet dit dalk net vir gaste noem of die foto's upgrade, want anders is dit 'n miskonsepsie wat jy kry van jou regte uitsig. Soos ek sê, dit is nie negatiewe kommentaar nie, eerder dinge wat die verblyf nog lekkerder en beter kan maak. Alles was skoon en netjies, daar was 'n skottelgoedwasser met genoeg tablets en alles wat jy andersins nodig het was daar. Kinders het lekker gespeel by die parkie langs die museum, naby genoeg om te stap. Ons het baie lekker gekuier en almal het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Friedrich Dirk F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich Dirk F
Saam met vriende

Baie skoon strandhuis binne loopafstand van die dorp.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie Z - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie Z
Gesin met tieners

Lieflike huis. Baie boemelaars en baie beams, alarms maak mens effens benoud. Het maar onrustig geslaap.

Pragtige huis op die strand, maar die lieflike buite-area het nie baie toeganklik gevoel nie. Vreeslike klomp alarms, beams, diefwering, so mens voel eintlik toegesluit op die strand. Baie boemelaars en bedelaars. Daar is nog 'n veiligheidswag ook. Ek nooit gevoel om 'n deur te laat oopstaan nie. Het ook nie eintlik die kinders alleen op strand toegelaat nie. Die idiliese setting het ongelukkig nie hier gewerk nie. Die buite-area lyk lieflik op die foto's, maar mens sal elke aand alles moet in dra om diefstal te voorkom. So nee, dit klink na werk. Die buite-area kon ook skoner gewees het (dis nou as jy daar wou sit).

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janeen V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janeen V

Perfekte ligging, onbelemmerde uitsig!

Alhoewel ek vir al 5 kamers, m.a.w. die hele huis betaal het, het die agent net drie kamers aan ons gegee. Die twee beste kamers kan afsonderlik afgesluit word van die res van die huis. Ons was 2 getroude pare en twee enkel persone, waarvan sy bewus was. Ten spyte daarvan het sy slegs drie kamers waarvan een 'n dubbelbed ingehad het en die ander twee enkelbeddens aan ons gegee. My dogter het reeds tevore daar gebly en het aangedring op die hele huis. Daar was 2 pragtige en suite-kamers toegesluit en die een het die heel beste uitsig gehad vanaf die boonste vloer!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 670
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 670
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R6 670
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A. Schad Promenade, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3msoFHjAyRBmVw7TQE4hf8ByiRhIAlkD8iAuaTY10qehMNdV3M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 670 per nag (plek vir 10) 8 5 1 5 A. Schad Promenade Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -22.678969775201 14.521988411639