10 gaste
5 slaapkamers
7 beds
6 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- A. Schad Promenade, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Beachfront Holiday Home is 'n pragtige selfsorg-strandfronthuis geleë tussen die bekende Jetty en Strand Hotel. Dit is stapafstand van die middestad met die beste restaurante in Swakopmund.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 10 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het, en die vyfde boonste woonstel bied 'n koningingrootte-bed. Alle badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, 'n gekombineerde yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.
Die eetarea bevat 'n eetkamertafel met sitplek vir 8, en 'n ingeboude braaiplek binne. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met 'n volledige DStv-pakket en WiFi is beskikbaar.
Daar is skuifdeure wat lei na 'n buitedek met uitsig oor die see. 'n Enkelmotorhuis word voorsien plus veilige parkering in die erf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 82
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- A. Schad Promenade, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Beachfront Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
A. Schad Promenade, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang