Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AC510 - Family Friendly Beach House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R690 skoonmaakfooi per bespreking.

Huisreëls

'n Nie-terugbetaalbare, eenmalige skoonmaakfooi is betaalbaar met aankoms.
Die skoonmaakfooi vir tweeslaapkamer-woonstelle beloop N$288.
Die skoonmaakfooi vir drieslaapkamer-woonstelle beloop N$403.
Die skoonmaakfooi vir losstaande huise beloop N$690.
Die skoonmaakfooi word gebruik om die woonstel skoon te maak nadat gaste uitgeklok het.

Gaste moet asseblief hulle eie strand- en swemhanddoeke saambring.
Die sleutels mag nie van die sleutelhouer verwyder word nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Rook is verbode in ons woonstelle/huise.
Gaste word aanspreeklik gehou vir enige breekskade gedurende hul verblyf.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die was van motors en skoonmaak van vis word nie op of voor die perseel toegelaat nie.
As die woonstel wat jy bespreek in 'n kompleks is, moet jy by die beheerliggaam se reëls hou.
Gaste mag slegs tot 18:00 inklok.
Gaste moet asseblief seker maak dat alle deure en vensters toe en gesluit is wanneer hulle vertrek.
Gaste moet asseblief seker maak die alarm is geaktiveer wanneer hulle vertrek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 080
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 080
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 080
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 54, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3bdd7d15333cc618c7c62d2c63dec19503dfaa7e79668f31d9168a1be8ab8cf461221db9f53a19154e8b776c4a5b1e59f2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 080 per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 54 Strand Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 09:00-18:00 10:00 -22.67801372808 14.522771713353
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem