Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AC510 - Family Friendly Beach House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 62

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir AC510 - Family Friendly Beach House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5
Willem V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Die woning het in al ons behoeftes van 10 volwassenes met kleinkinders voldoen.

Die huis was ruim genoeg met genoegsame geriewe vir 'n groot groep. Die goeie sekuriteit en nabyheid aan die see met die wandelroete was 'n groot voordeel. Daarby genoegsame ruimte vir 4 voertuie in 'n toesluit-garage was meer as wat ons verwag het. Mag ons aanbeveel dat die onbenutte goedere in die garage en stoorkamer verwyder word aangesien dit die voorkoms ietwat bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene L

Heerlik!

Ons het heerlik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jutta K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jutta K

Ons kon maklik 2 weke gebly het.

Die plek is groot genoeg, dat jy nie as 'n groot groep te opmekaar is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Flip D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Flip D

Uitstekend.

Baie ruim huis, uiters netjies en goed toegerus op die strandfront.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamela D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Pamela D

Fantasties en gerieflike plek, maar ek dink by 'n verblyf van meer as 4 nagte moet vars handdoeke voorsien word.

Sal beslis aanbeveel, ligging is sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AC510 - Family Friendly Beach House se terugvoer

Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you and your family.

Regards

AC510 - Family Friendly Beach House
Irvin E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irvin E

Verblyf was baie aangenaam omdat alles wat verwag is daar was en nog meer.

Ek sal definitief Family Friendly Beach House aanbeveel omdat die ligging ideaal is. Dit is op die strand, sowel as baie naby aan sakekern en as al die vernaamste toeriste-aantreklikhede. Die huis en die perseel was baie netjies en baie goed toegerus. Personeel was ook baie behulpsaam met ons aankoms. WiFi was 'n bonus wat ons ten volle volle benut het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AC510 - Family Friendly Beach House se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Dit was vir ons n voorreg om u in ons akkommodasie te verwelkom.
Groete

AC510 - Family Friendly Beach House
Vanaf
R4 080
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 080
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 080
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 54, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3bdd7d15333cc618c7c62d2c63dec19503dfaa7e79668f31d9168a1be8ab8cf461221db9f53a19154e8b776c4a5b1e59f2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 080 per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 54 Strand Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 09:00-18:00 10:00 -22.67801372808 14.522771713353
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem