AC600-Penthouse main beach area
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr Ludwig Koch-straat, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 950 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Hierdie lieflike dakwoonstel is in 'n woonstelgebou 50 m vanaf die hoofstrand in Swakopmund geleë en is ook naby die middedorp met restaurante en koffiewinkels. Dit is die ideale plek vir gaste om hul batterye te herlaai en die omgewing te geniet.
Hierdie dakwoonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en beide die derde en vierdie slaapkamers het 'n koningingrootte-bed. Die ander 3 slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort.
Die oopplankombuis is op die onderste verdieping en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n binnebraai-area en die skuifdeure lei na die groot balkon met sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by AC600-Penthouse main beach area sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 62
Jaar gelys 6
Ligging
- Dr Ludwig Koch-straat, Swakopmund, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Center Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr Ludwig Koch-straat, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom