Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acacia Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tim M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Absolutely fantastic. Excellent. Very clean, very comfortable, great privacy and a wonderful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

A definite yes. Great accommodation. Walking distance to town. Friendly and helpful host. Had almost everything we needed. Few slight negatives. The shower in the main bedroom is not nice. The taps are right up against the curtain and the soap dish is actually outside the shower. This shouldn't be a big job to fix and will just make the accommodation more perfect. The pictures show a washing machine. We planned our trip around having access to this. There is actually however no washing machine, but a dishwasher instead. Was nice to have the dishwasher though. The fireplace doesn't really heat the room. Would have been nice if there were more wood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Vrede, waardering vir die natuur se skoonheid en vreugde in die mooiste dorp in. My huis weg van my huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige omgewing. Die huisie is baie goed ingerig met alles wat 'n mens nodig het. Die huisie het 'n lieflike stoep met braaigeriewe. Rustige omgewing en baie veilig. Die verblyf is baie sentraal geleë en is loop afstand na restaurante en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Excellent peaceful and great value. Excellent peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlike rustige atmosfeer. Perfek vir 'n wegbreek naweek, sou koste dalk bietjie verminder as dit net 2 persone is?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Nice, with lots of stars to see. Very nice and quiet, off the main road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudy G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Very private, very comfortable. Walking distance from Prince Albert but still giving the feel of being far away from a city. The cottage was extremely well-equipped with everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna J
1 nag Saam met vriende
4.0
Feb 2024

Regte Karoo hartlikheid. Baie netjies, outydse karakter, het al die nodige en moderne toerusting wat nodig is. Huislik. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustige atmosfeer, ideale oornagplek. Die plek bied alles wat ons nodig gehad het. Dit is uitstekend toegerus, en is baie privaat geleë. Dit is nie fancy nie, maar baie gerieflik, en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Di Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 15, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhqab0DbkH41gci1blQzlTfezzXYTpw3RHT2KBNKW2TPWLlr9Tj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense 78 5 1 5 15 Pastorie Steet Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.225701853425 22.035076618195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang