Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acasia Guest Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kokkie (MM) Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Acasia Guest Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Se S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Se S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Baie netjies en skoon. Heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en naby aan die Kruger se hekke.

Die verblyf was baie goed, netjies en skoon, met vriendelike ontvangs en 'n sekuriteitswag wat duidelik sigbaar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acasia Guest Lodge se terugvoer

Goei-middag Stefnie,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Ons waardeer dit opreg en sal jou baie graag weer hier wil huisves! Groete, Kokkie en Personeel

Acasia Guest Lodge
Amanda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Ons was vriendelik ontvang. Baie mooi plek. Ons was op pad Mozambique toe en was so naby aan die grens geleë. Binne 5 minute was ons op die grens die volgende oggend. Dis lekker stil en rustig met 'n pragtigte tuin en die verblyf is baie netjies! Sal weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acasia Guest Lodge se terugvoer

Goeie-middag, Amanda,
Baie, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike goete,
Kokkie en Personeel

Acasia Guest Lodge
Roger H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Roger H
Saam met vriende

Friendly people, but needs upgrading.

Very friendly reception, but no real service. Rooms need an upgrade. Would also be nice to have shower gel in the shower. In Room 1 we had the noise of the cooling unit next to it the whole night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Besigheidsreis

I will definitely go back.

Very friendly, good food and well received.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Con O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Con O
Gesin met tieners

Die plek is baie mooi en ons was net verbaas dat die dubbelbedmatras redelik hard was.

Ons was net een aand daar en dit is 'n lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Muriel M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd heerlik by Acasia Guest Lodge.

Dit was ons 2de kuier by Acasia, en maak klaar weer reg om vir Januarie 2020 te bespreek vir ons oorslaap terug van vakansie af! Die kamers is pragtig en skoon. Al die personeel is vriendelik, en die kos is vreeslik lekker! Sal dit oor en oor aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia S
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gekuier en die kinders het die swembad baie geniet.

Ons is vriendelik ontvang en ons verblyf was baie lekker en gemaklik. Ons sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful place with very friendly and helpful staff.

Comfortable rooms in a tranquil setting with good food and excellent service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dieter K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en in rustige omgewing, en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Baie aangename atmosfeer en die etes is heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie C
Saam met vriende

Baie mooi en netjies.

'n Baie lekker oornagplek na Mozambique. Kos is fantasties en Anna-Marie is 'n ware gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe R
Gesin met tieners

Great plek om te bly! Beveel hulle vir seker aan.

Baie lekker buffet, dit is baie lekker om daar te oornag op pad Mosambiek toe. Lekker ruim kamers met lugversorging. Ek beveel definitief Acasia Gastehuis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mense was ongelooflik vriendelik.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Sal met graagte weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acasia Guest Lodge se terugvoer

Dankie Marie, jy laat my hart sommer vinniger klop van sulke goeie nuus.
Groetnis
Anne-Marie

Acasia Guest Lodge
Etienne M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne M
Gesin met klein kinders

Gaan as gaste, ry as vriende!

Ons het aanvanklik net bespreek vir 1 aand, maar die vriendelikheid en lekker atmosfeer het ons toe laat besluit om 'n ekstra aand te bly! Die kos was ongelooflik lekker, en Tannie Anne-Marie deel graag die resep! Baie vriendelike eienaars wat mens welkom en tuis laat voel. Ons sal beslis weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acasia Guest Lodge se terugvoer

Dankie Muriel! Waardeer baie!

Acasia Guest Lodge
Joe J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe J
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Dit was 'n wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acasia Guest Lodge se terugvoer

Best Joe
Baie dankie , hoop om u binnekort weer te sien !

Vrienlike Groete
Acasia Bestuur

Acasia Guest Lodge
Pier Schaper ? - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pier Schaper ?
Saam met vriende

Gastvij en ontspannen lokatie.

Ik was hier op doorreis. De mogelijkheid om te kunnen eten is dan een uitkomst hoewel er veel eetgelegenheden zijn. Als reiziger op doortocht ben je op een goede plek met alles wat je nodig hebt om bij te komen en de volgende dag weer verder te kunnen. Gastvrijheid maakt het geheel af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acasia Guest Lodge se terugvoer

Hallo Pier
Dank u wel, we hopen u weer te zien . We zijn blij dat u geniet van uw verblijf bij ons .

Groete
Pierre

Acasia Guest Lodge
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartbeesstraat 29, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmY2ZmZWM5LTQyMWEtNDM0MS04YzJmLWM4ZTg1ZTNhYjM5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 29 Hartbees Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -25.433309827074 31.965752506255
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem