Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation @ Van der Post

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Divan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 18 resensies vir Accommodation @ Van der Post
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Retha D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha D
Gesin met tieners

Baie rustige kuier in 'n pragtige stil omgewing.

Pragtige, keurig gemeubileerde eenheid. Heerlike oase na 'n lang reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marli H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Marli H

Absolute teleurstelling vir die bedrag wat ons moes betaal.

Met aankoms het ons verby die plek gery, omdat daar 'n swak aanduiding was van waar die huis is. Ons was nogal teleurgesteld met wat ons gekry het. Met aankoms was daar geen water nie - die plek het vergeet om die plug van die pomp aan te sit. 'n Groot probleem was, wanneer daar loadshedding is, is daar geen water nie en moet jy met kanne water in die badkamer werk. Dit was 'n groot ongemak die oggend wat ons wou ry - almal was natgesweet na die nag van in 'n "oond" slaap, maar nie een van ons kon die volgende oggend stort voor ons wou ry nie. Daar was binne die huis geen tafel om by te eet nie, die enigste tafel was buite en beide die tafel en stoele was besonders vuil en het mens net heeltemal afgesit om daar te eet. Die plek het net twee (een groot en een klein) staal waaiers wat se koppe nie kan draai nie. Die een waaier het by die onderpunt van die dubbelbed op die vloer gestaan. Dus kon die waaier net soortvan die een persoon wat op die dubbelbed slaap koud waai. Die ander klein waaier was bo in die loft. Daar kan drie mense bo slaap - die waaier se kop kan ook nie draai nie. Gelukkig moes net een persoon daar slaap anders sou daar 'n bakleiery wees vir wie die waaier kry. Die hoofslaapkamer het 'n kaggel in met 'n geboude trap. Die dubbelbed staan teen die trap, my ouers van oor die 70 moes daar slaap en my pa se voet het meer as eenkeer aan die trap gehaak - iets wat moontlik baie gevaarlik kan wees. Die huis se vloere is ook baie glad en al drie van ons het 'n paar keer gegly en amper geval. Die badkamer het geen plek gehad om jou badsakkie of skoon klere neer te sit nie. Ons kon geen van ons "toiletries" uitpak nie en moes alles op die vloer plaas. Behalwe vir die toilet was daar geen plek om jou skoon klere neer te sit vir aantrek na jy gestort is nie. Die hek buite by die voertuig se slot het nie gewerk nie, dus kon ons nie die hek sluit nie. Vir 'n plek wat pet friendly is, was die plek glad nie goed omhein nie en kan 'n klein hondjie maklik van die perseel af wegkom. Vir R1800 per nag het ek regtig gevoel daar kan ten minste ordentlike staan waaiers wees. Ten minste 'n koffie tafel in die sitkamer om by te eet en 'n anderplan met loadshedding om vir die gaste van water te voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Accommodation @ Van der Post se terugvoer

Marli,

Eks baie ongelukkig oor die negatiewe resensie wat julle vir ons gegee het.

Julle is die eerste mense wie so ongelukkig is met ons plek.

Eerstens verstaan ek nie hoekom julle gesukkel het om die plek te kry nie aangesien ek vir julle ‘n "pin location" gestuur het en Divan vir julle gestaan en wag het by die hek.

Die krag is regoor die land ‘n krisis, en ons loadshedding is net 2 ure. Divan het met julle bespreek watse tye dit is (6-8am die volgende oggend) en julle het gesê dis geen probleem, julle gaan so vroeg as moontlik ry. Die water in die bottels is om die toilet te spoel in geval van nood en nie om te bad of tande te borsel nie. Ons almal werk maar rondom loadshedding tye i.v.m. bad en tandeborsel.

Verdermeer is daar ‘n volle beskrywing van die eenheid en wat dit bied t.o.v. ‘n tafel en stoele. Julle het gesê julle gaan op die pad iets eet en daarom het ons nie die restaurant tafel vir julle voorberei nie.

Ons eenheid is wel dierevriendelik, dit beteken geensins dat jy jou troeteldier vrye teuels kan gee nie, soos by enige gastehuis of vreemde plek.

Die twee waaiers is die beste vir ‘n gastehuis omdat dit die minste geraas maak en nie op hoë staanders is wat dalk omgestamp kan word nie.

Behalwe vir die drukpomp wat die werker vergeet het om aan te skakel (soos ek verduidelik het toe ek daar was binne 5 minute) was daar geensins fout met wat julle vereistes was nie.

Julle het nooit gebel en oor enige iets anders gevra vir hulp nie en ons is net 5 minute weg.

Accommodation @ Van der Post
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V
Gesin met tieners

Die Van der Post huis is pragtig.

Pragtig - "cosy". Die huisie is gemaklik ingerig vir oornag. Die plaasdiere se geluide en rustige Karoo-stilte is salig vir jou siel - jy vergeet jy is in die dorp. Jammer ons was nie op tyd vir Ouma Anna se restaurant nie - volgende keer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zahn-michelle A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahn-michelle A
Gesin met klein kinders

Lovely stay in the Karoo.

This is a lovely little spot in Philippolis. We enjoyed our overnight stay and would happily book here again. The food from the restaurant was also divine! Yummy Karoo lamb!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ants S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ants S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mini vakansie in een oorslaap.

Heerlik gebly. Dankbaar vir die Weber braai en ook die waaiers. Gasheer was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Laetitia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plek.

Instandhouding nodig vir vogprobleem in badkamer. Sou waardeer het as tuinarea waar Weber staan en spinnerakke tussen venster en hortjies afgestof gewees het by sitkamer. Andersins pragtige, duursame meubels en beddegoed en eetgerei!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Natalie H

Comfortable, clean. Good location.

Beautifully decorated and quaint place. Lovely linen. Comfortable and clean. The gardens need a bit of TLC. I would recommend for a couple and 2 children but not for 4 adults as the only bathroom is off the main suite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sacha H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sacha H
Gesin met klein kinders

We really enjoyed our one night stay at Van der Post.

It was beautifully decorated, clean, central, safe and had everything we needed. The hosts Johannes and Devan were welcoming and we had the most delicious dinner in the adjacent Ouma Anna restaurant with the tastiest venison pie ever! We will definitely be back, thank you. Communication with the hosts was clear and attentive. We were very happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Amanda B
Besigheidsreis

Baie mooi binne maar verwaarloos buite.

Dit is 'n baie oulike cottage. Die buitekant benodig heelwat aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzeth K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzeth K
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf vir 'n gesin.

Heerlik gebly in van der Post. Netjies en prakties met klein kombuisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V
Gesin met tieners

Pragtige eenheid, skoon en netjies.

Eenheid is pragtig gemeubileer, netjies en skoon. Baie goeie kwaliteit beddens en linne. Yskas was toegerus met water, sap, melk en daar was heerlike beskuit. Gasheer was baie behulpsaam. Restaurant was ongelukkig gesluit, bevestig dus vooraf of dit oop is en bespreek. Ons gasheer het ons aanbeveel na die Philippolis Hotel waar ons gasvry ontvang is en 'n heerlike aandete ontvang het. Gaste kan gerus 'n draai by die Hotel maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alison W
Enkelreisiger

Great place, good location and friendly and helpful host.

The accommodation just needed a bit of care and attention: the toilet seat was loose, and I could not lock the outside front door from the inside. Also it had not been restocked with some supplies - coffee, shampoo etc, and only one (bath) towel had been left, so no hand towel, or tea towel. There was also an issue with water availability, so had to keep turning pump on and off. But a good place for dogs and lovely surroundings, thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Accommodation @ Van der Post se terugvoer

Thanks for choosing us as your stopover back home. It was lovely to meet you and your dogs! We appreciate your feedback, we would have loved to assist if there was any issues brough to our attention. For the sake of other guests who might be put under the wrong impression by your review, I would however like to answer on the following. Th new toilet seat has minimal wear and tear movement, which will be fixed asap. The outside front “shutter” door can indeed lock with a slide lock and all our lower level windows has burglar bars for additional safety. Not exactly sure what you expect of the coffee, shampoo supply, etc as at your departure there were 4 servings each of coffee and tea, and two half empty shampoo’s in the shower and a full kitchen towel left. With regards to the water and as explained on your arrival, our municipality only supplies water every second day for a few minutes if we are lucky. In order for all guests to enjoy the comfort of a hot shower after a day on the road we supply 1 towel per person per night and encourage guests to switch the pump on and off to save some of the scarcest commodity on this side of the province for other guests. Hope to see you again soon!

Accommodation @ Van der Post
Ronel V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon selfsorg-akkommodasie.

Die mooi verblyf bestaan uit 'n hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed, met baie goeie kwaliteit-linne op bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Groot badhandoeke was voorsien. Daar is nog 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat met trappe bereik kan word. Die kombuis het 'n klein yskassie, mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n aparte stikamer met 'n kaggel. Daar is geen eetarea in die eenheid nie, maar 'n onderdakstoep is beskikbaar, as jy by die sitkamer se deure uitgaan, en daar is 'n tafel en stoele waarby jy kan eet. Ons het die aand by Ouma Anna se Restaurant geëet. Die restaurant is op die perseel geleë, waar ons bederf was met baie lekker kos en nagereg. Bring kontant saam om jou ete te betaal of anders gaan jy 'n EFT moet doen. Daar was ook vir ons spesiaal 'n tafel gedek onder die onderdakstoep met kerslig vir 'n romantiese atmosfeer. Daar is geen TV of WiFi nie. Die eenheid is troeteldiervriendelik. Die gasheer was vriendelik en het vir ons vooraf 'n pin met aanwysings gestuur sodat ons die akkommodasie maklik kon kry. Ons was vriendelik ontvang. Daar was 'n waterprobleem, maar ons was voorsien met klomp 5-liter bottels water. Philippolis is 'n oulike dorpie en ons kan die akkommodasie by van der Post aanbeveel vir lekker gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The host was amazing and the place was stunning.

It does get very chilly during winter since the place is cement. Otherwise, we had a great stay. It's situated next to a church and located on the main road which is perfect to walk to restaurants. Really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hans P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly!

Ons verblyf by Van der Post was baie aangenaam en gerieflik. Hulle het alles wat ons nodig gehad het en die plek is baie smaaklik versier. Die gasheer Johannes was baie vriendelik en ons het aandete in hulle restaurant geniet die Saterdagaand en sommer 'n bietjie oor die plek se geskiedenis gelees. Die dorpie is baie stil en interessant. Ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wineen S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wineen S
Gesin met klein kinders

Philippolis oorslaap.

Van der Post is 'n pragtige oorslaapplek in Philippolis, baie mooi gedoen. Die restaurant by die gastehuis is fantasties, ons het 'n baie lekker aand in Philippolis gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 500
R2 500 R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 15, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7656fc3656792b4c724838b515b10daab2aac7f5009d22df79a84f347129d96d988d7b155f8b27e4511317dd535fc112b7ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 15 Voortrekker Road Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -30.261319352137 25.272667564418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem