Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation @ Van's

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Condon-laan 6, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Accommodation @ Van's bied bekoorlike selfsorgverblyf in veskeie eenhede in Pierre van Ryneveld in Centurion. Die eiendom is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe.

Die eiendom het sonpanele in plek tydens beurtkragonderbrekings.

Verblyf word aangebied in 11 unieke eenhede. Elke eenheid het 'n oopplan-ontwerp en 'n volledig toegeruste kombuisie. Geriewe in elke eenheid sluit lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met volledige DStv in. Elke eenheid het sy eie badkamer met 'n bad of stort of albei en 'n wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar.

Daar is 3 gemeenskaplike swembaddens op die perseel sowel as 2 lapa-areas indien gaste wil kuier. Vir die sakereisiger is daar ook 'n sakesentrum op die perseel.

Veilige parkeerplek vir 1 voertuig in 'n toesluitmotorhuis is vir elke eenheid beskikbaar. 'n Lughawependeldiens kan gereël word teen ekstra koste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 33 resensies vir Accommodation @ Van's
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Toy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Jaar gelys 8

Ligging

  • Condon-laan 6, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Accommodation @ Van's het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Condon-laan 6, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a714f9121eba1d5ea793209230f7321a403eccc536315b8163866182b160b96675e5347d9546419baebc88776c76b163edf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 6 Condon Avenue Pierre van Ryneveld 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.834902759771 28.235346155225
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem