Ace's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ace's Place is in Pinelands geleë en dit bied verblyf vir paartjies of besoekers in 2 eenhede.

Die verblyf bestaan uit 'n woonstel, Ace's Place Kothuis en 'n gastekamer, Ace's Place Gaste Kamer. Elk van die eenhede het 'n privaat ingang, slaapplek vir 2 gaste, 'n privaat badkamer, gratis WiFi, 'n TV met volledige DStv, 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. 'n Matras vir kinders kan gereël word en linne en handdoeke word voorsien.

'n Kontinentale ontbyt is teen 'n addisionele koste beskikbaar en Ace's Place Kothuis is ook toegerus vir selfsorg. Parkeerplek en 'n pendeldiens is op versoek beskikbaar.

Ace's Place het maklike toegang tot die N1, N2, M3 en die M5. Die Life Vincent Pallotti Hospitaal en die King David Mowbray Gholfklub is net 5 km daarvandaan en die lughawe, die V&A Waterfront en Kirstenbosch Botaniese Tuine is net 20 minute daarvandaan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ace's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za