Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acorns on 8th

Selfsorg
Funky Sakpas
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n aparte kombuisie en die eenheid het sy eie ingang, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi, asook parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Swembad-Tuineenheid
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Swembad-Tuineenheid het slaapplek vir 2 gaste en lei na 'n inheemse tuin met 'n groot swembad. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook gemakstoele en 'n etenstafel. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, kookgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boonste Woonstel
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel is geskik vir 'n klein gesin of groep en lei na 'n ruim balkon op die eerste vloer. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Daar is 'n aparte eetarea met 'n etenstafel en stoele. Die volledige en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die eenheid is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, die nodige kombuistoebehore en basiese noodsaaklikhede soos tee, Rooibos, koffie, suiker, koffieverromer en melk. Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar. Parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R890
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Tweeslaapkamerwoonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer wat geskakel word deur middel van binnetrappe wat die boonste en onderste dele van die woonstel verbind. Die boonste deel het 'n kombuis, eetarea, sitkamer en 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n volle badkamer. Die onderste deel het 'n kombuisie, opslaan-werkspasie, en 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, asook 'n badkamer. Die boonste deel lei na 'n balkon en die onderste deel lei na 'n tuin.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 12, Parktown Noord, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6980822a86097e990e3aa4c031d568d65890d116d2afef4760cd255d5ccfac35ff70cc66c80fdbdffb94a313c8bf8fc5f51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 12 8th Avenue Parktown North 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.143299181592 28.024643673034
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem