Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acorns on 8th

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Pamela Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Acorns on 8th
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ian G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian G
Besigheidsreis

Loved my stay at Acorns on 8th!

Quiet, clean, well-equipped - will definitely stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acorns on 8th se terugvoer

Ah thank you Ian, we loved having you stay!

Acorns on 8th
Ilse H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse H
Enkelreisiger

Die perseel is netjies en privaat met 'n goed toegeruste kombuis.

Ek het op redelike kort kennisgewing bespreek by Acorns, maar is vriendelik en professioneel ontvang. Pam het vooraf met my kontak gemaak en seker gemaak dat ek weet hoe om by die perseel te kom wat ek baie waardeer het. Ek het vryheid gehad om te kom en gaan soos ek nodig het en dit was 'n las van my skouers af dat ek nie 'n aandklokreël hoef te gevolg het nie. Die eenheid was netjies, skoon en goed toegerus. Hulle maak goed voorsiening vir "loadshedding" en het ek nooit in die donker gesit nie. Die kombuisie is volledig genoeg toegerus dat ek vir myself kon sorg. Ek het gewrig- en rugprobleme en daar was 'n paar onverwagse trappe om by die slaapkamer te kom, maar die handrelings was voldoende sodat ek dit met gemak kon uitklim. Ek het die bed 'n bietjie te stewig gevind, maar die beddegoed was snoesig en ek het nie 'n oomblik koud gekry nie. Daar is 'n TV in die kamer, maar met die deurlopende loadshedding het ek nie probeer om dit aan te kry nie. Dit was in elk geval nie vir my belangrik nie. Die badkamer was ruim en skoon met 'n stort wat genoeg warm water gehad het. Die perseel was vir seker waarde vir my geld en ek sal weer daar bespreek as ek in daardie rigting reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma D
Besigheidsreis

Perfek!

Dis n fantastiese ingerigte plekkie. Regtig gewens ons kon langer bly. Mooi en gemaklik. Sal beslis weer daar tuisgaan. Gemaklik en pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige skoon plek.

Geleë naby die hospitaal en inkopie sentrum. Voldoende parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acorns on 8th se terugvoer

Baie dankie! Ons waardeer dit.

Acorns on 8th
Andre R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, skoon verblyf naby hospitale.

Ruim, goed toegerus en waarde vir geld, sal weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sipho S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sipho S
Gesin met tieners

We had a comfortable and excellent stay.

The place is a full package. Security is good, rooms are spacious and clean. The kitchen is fully equipped with even ingredients for breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi N
Besigheidsreis

Skoon en rustig.

Skoon kamer en beddegoed, vriendelike mense, veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acorns on 8th se terugvoer

Baie Dankie! Ons waardeer dit. Lekker om u to onmoet. Sien julle weer!
Pam and Wiggie

Acorns on 8th
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 12, Parktown Noord, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6980822a86097e990e3aa4c031d568d65890d116d2afef4760cd255d5ccfac35ff70cc66c80fdbdffb94a313c8bf8fc5f51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 12 8th Avenue Parktown North 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.143299181592 28.024643673034
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem