LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by @ Andante Self-Catering | LekkeSlaap
+11

@ Andante Self-Catering

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir @ Andante Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sunette F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette F
Gesin met klein kinders

Wonderlike, gasvrye en rustige akkommodasie.

Baie skoon en netjiese plekkie, goed uitgerus met alles wat jy nodig het! Baie gasvrye en hulpvaardige eienaars. Voel veilig, is sentraal geleë en lekker stil en rustig in die aande. Pragtige uitsig! Eienaars het die ekstra myl gegaan om ons kinders te akkommodeer.

Olivia K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia K
Gesin met tieners

Lieflik.

Wat 'n wonderlike gasvrou is Louise! Ons het ons verblyf by @Andante vreeslik geniet en sal beslis weer teruggaan daarheen.

Ilse S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel wat ons ontdek het!

Baie netjies en skoon met als en nog meer wat 'n mens nodig het. Ons nuwe adres in die Kaap!

Gerrit B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en waarde vir geld.

Uitstekende diens. Uitmuntende gasvryheid en hulpvaardigheid. Baie netjies.

Cecilia G - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Alles was netjies en skoon, en die gasvrou is baie behulpsaam.

Daleen D - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Baie vriendelik en behulpsaam. Uitstekend!

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Barberton Straat, , Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkYjg3YjNjLTc1YTYtNDI0NC1hMzM5LWE5ZGJkNDRmZDFlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 6 Barberton Street Heldervue 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -34.059952606329 18.826859593391
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!