Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adriaan's place

Woonstel
Vanaf R750
R750 R525
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 'n gesin van 4 en het 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers en 'n slaapbank in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV en WiFi is in die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.

Huisreëls

- Let wel, die eienaar woon op die perseel.
- Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
-Die eenheid is nie volledig toegerus vir selfsorg nie, maar het wel verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer
Vanaf R750
R750 R525
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is ideaal vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. 'n Yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV en WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.

Huisreëls

- Let wel, die eienaar woon op die perseel.
- Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
-Die eenheid is nie volledig toegerus vir selfsorg nie, maar het wel verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
R750 R525
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cambridge-straat 272, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4612855608a865eabc09b77fe27b7ede572d96e3b8e0360e590598f29d28ee044718d332ce4738c41f87be389400dcf24e98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R525 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 272 Cambridge Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.2486081 28.30689
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem