- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 85 Constantia Crescent, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Aero Lodge is 'n kommersiële gastehuis wat voorsiening maak vir die oordeelkundige sakeman en vakansieganger. Aero Lodge is in Aerorand, aan die suidwestelike kant van Middelburg in Mpumalanga. Dit is net langs die N4 oorkant Middelburg Mall.
Daar is 18 eenhede met slaapplek vir 38 gaste altesaam. Elke kamer het gemaklike beddens met anti-allergeniese beddegoed. Gaste is welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike sitkamer, gimnasiumgeriewe en die pooltafel.
Aero Lodge bied 'n kontinentale ontbyt met vars bestanddele binne teen 'n ekstra koste. Aandete is op versoek en teen 'n ekstra fooi beskikbaar. Dit moet voor 11:00 bestel word.
Besienswaardighede in die area sluit in Middelburg Mall, Fountain Square se restaurante, Middelburg Dam, Middelburg Natuurreservaat en die geskiedkundige dorpie Botshabelo.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Aero Lodge
Guest House ...
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 85 Constantia Crescent, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink Aero Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
85 Constantia Crescent, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Sien kaart- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang