Aerorand Akkommodasie by Pride Rock Accommodation | LekkeSlaap
+64
+64

Pride Rock Accommodation

54 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snyderbergstraat 8, Aerorand, Middelburg, Mpumalanga, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Aero Rock is 'n gastehuis in Aerorand in Middelburg. Dis ideaal geleë vir diegene wat op pad is na Pretoria, Lydenburg of die Krugerwildtuin.

Ons bied toegeruste eenhede en oornagkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer en 'n TV met sekere DStv-kanale. Onthou net om jou eie toiletware saam te bring. Eenhede word daagliks skoongemaak. Kom ontspan langs die koidam ontspan, of vang 'n verfrissende swem in ons binnenshuise swembad met sy rotswaterval. Daar is braaigeriewe in die lapa. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste.

Aero Rock is sowat 2 km vanaf die nuwe Middelburg Mall. Daar is ook 2 damme in die area waar gaste kan gaan uitspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 54 resensies vir Pride Rock Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Snyderbergstraat 8, Aerorand, Middelburg, Mpumalanga, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Pride Rock Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snyderbergstraat 8, Aerorand, Middelburg, Mpumalanga, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyZjAwYjgxLWVkYTgtNGFlOS1hMGY0LTExMjRlMDYzZjAwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 8 Snyderberg Street Aerorand 1050 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.800857116289 29.440974891186
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za