Aerorand Akkommodasie by Pride Rock Accommodation | LekkeSlaap
+64
+64

Pride Rock Accommodation

54 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 54 resensies vir Pride Rock Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mariette V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette V
Gesin met tieners

Dit was presies wat ons nodig gehad het, 'n oornagslaapplek met staanplek vir ons karavaan.

Baie vriendelik en behulpsaam.

Hannes G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes G

Rustig.

Baie netjies en gerieflik. Ons was 6 mense met 'n kleuter en daar was genoeg plek vir hom om te speel. Eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig.

Klasie D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klasie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang en tuis laat voel.

Baie vriendelik ontvang. Parkering veilig, maar bietjie skraps by die eenheid wat ons gehad het.

Michelle K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K

Die plek is netjies en rustig.

Ons het baie lekker gebly met geen klagtes nie. Sal beslis weer daar bly en sal dit vir ander aanbeveel.

Johline F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johline F

Fantasties.

Vriendelik, hulpvaardig en gasvry. Kamers netjies en ideaal.

Lucille V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille V
Gesin met klein kinders

Vriendelike mense en gemaklike akkommodasie.

Sien sterre.

Ellie S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ellie S
Gesin met klein kinders

Rustig en ontspanne.

Ons het basies net oorgeslaap, maar die plekkie was netjies en die kinders kon swem na 'n lang dag. Die kamers was skoon en voldoende toegerus vir 'n korter verblyf. Ons het nie daar geëet nie, maar daar is ook 'n eetsaal en kroeg gedeelte.

Lizzy L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzy L
Gesin met tieners

Baie dankie vir goeie en vriendelike diens.

Dit is 'n baie lekker, stil area. Kamers is mooi. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Elritia L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elritia L
Enkelreisiger

Die gashere is so aangenaam. Die kamers is netjies. Die verblyf was 'n plesier.

Ek sal Pride Rock vir enige iemand kan aanbeveel. Ek het uiteindelik langer hier gebly weens al die voordele wat dit inhou. Dit is baie goeie waarde vir geld. Die woonstelle is goed toegerus en baie netjies. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Ek is uiters tevrede.

Liezl M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl M
Enkelreisiger

Baie gerieflik.

Ek het heerlik gebly. Ek is wel 'n ander kamer toegedien as wat ek bespreek het. My kamer se glasdeur kon sluit maar die veiligheidshek se slot wou nie sluit nie. Die plekkie is baie netjies en skoon, miskien net so bietjie van 'n vreemde reuk.

Ida M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ida M
Gesin met tieners

Aero Rock was presies wat ons benodig het, bekostigbaar, in Middelburg en sonder fieterjasies.

Ons het slaapplek in Middelburg nodig gehad vir 'n besige naweek by die Morning Star Baptist Church. Met aankoms het beide Kathy en Mossie ons verwelkom en omdat ons reeds laat was, sommer gou die kamer en heksleutels vir ons gekry. Ons het in Garfield gebly. Die kamers is 'n goeie grootte en het elk 'n mikrogolf, yskas en ketel met breekgoed. Dit het aan ons behoeftes voldoen. Daar was genoeg slaapplek en heelwat ekstra komberse. Baie dankie aan Kathy en Mossie vir hul gasvryheid.

Pride Rock Accommodation's terugvoer

Hi Ida,
Baie dankie vir julle mooi resensie, dit was in groot plesier om julle te akkommodeer, julle is altyd baie welkom.
Groete,
Cathy en Mossie

Pride Rock Accommodation
Leigh K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, neat and comfortable to stay over and highly recommend it.

We found it comfortable, neat and clean. Service was great and friendly and I would recommend it to any one. Well worth a visit.

Amanda E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E
Gesin met klein kinders

Vriendelik, baie rustig en gemaklik.

Baie vriendelike gasvrou, eenheid baie skoon en gemaklik met als wat jy mag nodig kry. Naby winkels.

Carl V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carl V
Besigheidsreis

Dit was werklik 'n baie lekker plek.

Dit is 'n great plek sal weer teruggaan.

Johan M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Gesin met tieners

Fantasties.

Was baie vriendelik ontvang. Plek is baie netjies en skoon. Naby die mall. Selfs die Bulterriër was vriendelik met ons. Sal definitief weer daar inboek. Well done.

Pride Rock Accommodation's terugvoer

Hi Johan,

Baie dankie vir julle mooi resensie. Dit was in groot plesier om julle te akkommodeer, julle is altyd baie welkom.

Groete,
Mossie en Cathy

Pride Rock Accommodation
Charl S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl S
Saam met vriende

Maklik, vriendelik, netjies, goed ingerus.

Heerlike verblyf met n lapa, DStv, baie goeie waarde vir geld.

Pride Rock Accommodation's terugvoer

Goeiedag Charl,

Baie dankie vir julle pragtige resensie, dit was in groot plesier om julle te akkommodeer. Hoop ons sien julle weer.

Vriendelike Groete
Cathy en Mossie.

Pride Rock Accommodation
Andre D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik.

Ons het dit baie geniet. Die ligging was naby aan alles wat ons wou doen in Middelburg. Die eienaars was gemaklik en vriendelik.

Gerrie N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie N
Besigheidsreis

Baie netjies en gemaklik.

Gemaklike en groot kamer.

Elizabeth H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth H
Gesin met tieners

Baie lekker en gemaklik gebly.

Alhoewel ons eers laat daar aangekom het, is ons vriendelik ontvang. Sal dit definitief aanbeveel en weer gebruik maak vir oornag doeleindes. My dogter sou graag wou swem in die pragtige swembad, maar dit was bietjie laat gewees.

Alex M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alex M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as bakgat.

Gasvryheid gemaklik sonder fieterjasies. Lekker gekuier.

Pride Rock Accommodation's terugvoer

Goeiedag Alex,

Baie dankie vir julle mooi resensie, dit was in groot plesier om julle te kon akkommodeer.
Sien volgende keer.

Vriendelike Groete
Mossie en Cathy

Pride Rock Accommodation
Louise B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Saam met vriende

Was heerlik, genoeg ruimte en het alles gehad wat nodig is.

Alles was perfek, dis net die boonste bunker bed se matras wat baie dun en ongemaklik was om op te slaap. Kan dalk lugverkoeling oorweeg.

Elsie Magdalena Johanna D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie Magdalena Johanna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Alhoewel daar n probleem met allokering van die kamer was is dit baie professioneel en vriendelik hanteer. Sal beslis weer daar bly.

Pride Rock Accommodation's terugvoer

Hi Elsie,

Baie dankie vir jou mooi resensie, julle is altyd baie welkom.

Vriendelike Groete,
Cathy

Pride Rock Accommodation
Debbie T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie.

Baie mooi plekkie. Vriendelike mense en professioneel.

James M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cathy en Mossie was baie goeie gashere en ons het welkom gevoel.

Hulle het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer en ons sal Aero Rock enige tyd aanbeveel.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Cathy and Mossie where really great hosts and made us feel very welcome.

They went out of there way to be accommodating and we would recommend Aero Rock anytime for a pleasant stay.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Happy M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Happy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was worth every cent of my money.

It met our expectations and I'm definitely going back.

Babi E - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Babi E
Gesin met klein kinders

Absolute homely atmosphere.

Great hospitality, neat and tidy rooms, super customer service.

Pride Rock Accommodation's terugvoer

Dear Babi,

Thank you for your nice review, it was a great pleasure having you as our guests. Also, thank you for the tasty braai meat.

Hope to see you again.

Kind regards,
Cathy and Mossie

Pride Rock Accommodation
Janine W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine W

Very nice.

Owner was very friendly. The room was clean and neat!

Lillian V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Was a comfortable sleep.

Stephani P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephani P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ligging baie gerieflik en maklike inboek en uitboek.

Amelua B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelua B
Gesin met tieners

Dit was wonderlik!

Baie baie dankie vir die gasvryheid, die eenhede was skoon, gemaklik, baie lekker gebly! Ons sal enigetyd Aero Rock verwys.

Kim L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim L
Saam met vriende

Great place with good amenities.

We enjoyed our stay and were pleasantly surprised at the comfort.

Andries V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Vriendelik en gasvry. Enigste probleem is die dun gordyne - buiteligte skyn helder in die kamer heel nag.

Kulani M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kulani M
Saam met vriende

It was a great stay, the only thing we disliked was having to keep our noise level down.

It was a great weekend, the beds were not too comfortable. But overall it was a great stay.

Cecilia R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cecilia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige yskoue kamer!

Gelukkig was daar 'n lekker dik kombers in die kas anders het ons verkluim, geen verwarmer. Geen lig by die plek waar hare geblaas kan word, sitplek te laag, spieël te hoog!

Leanie S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid, vriendelikheid en netheid het definitief uitgestaan!

Ons is met die intrapslag met gasvryheid en vriendelikheid deur die eienaars ontvang. Wat die verblyf aanbetref, is netjies, skoon en rustig ook elemente wat vir ons uitgestaan het. Ek sal Aero Rock definitief aanbeveel!

Marlene L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L
Gesin met tieners

Gemaklik, sentraal en baie skoon.

Die selfsorgeenheid is ruim, goed toegerus en skoon. Karl & Karen het geen moeite ontsien om ons tuis te laat voel nie. Ons sal beslils weer daar bly.

Rennett J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rennett J
Gesin met klein kinders

Vanaf die bespreking tot en met vertrek, was ons bederf met onvergeetlike kliëntediens en sorg.

Karl en Karen was die perfekte gasheer en -vrou. Karen het dieselfde aand, wat ek my bespreking gedoen het, my gekontak en die detail bevestig. Hartlik, met vars koffie was die manier waarop Karl ons by Aero Rock verwelkom het. Die kamers is met liefde versier en gemeubileer met funksionaliteit en ontspanning in gedagte. Ons het lekker gebly en heerlik gebruik gemaak van al hulle fasiliteite; swembad en braaigeriewe. Niks was uit plek uit nie en alles gesellig. Ons het heerlik ontbyt geëet en die gemeenskaplike kombuis is 'n teken dat hulle die gas ten alle tye tevrede wil stel. Om alles te kroon, en heeltemal verniet, het Karl vir ons stoele geleen vir die twee dae wat ons ons dogter se netbal kon met gemak geniet, sit en ondersteun. Ons het by Aero Rock vertrek weereens met 'n familie-gevoel afskeid. Ons sal weer en weer kom kuier en definitief vir almal van Aero Rock vertel.

Pride Rock Accommodation's terugvoer

Hi julle, wat 'n asemrowende resensie. Baie, baie dankie vir die pragtig woorde. Aero Rock en ons gaste is ons passie en alles kom uit ons harte. Julle was gaste duisend en ons hoop om julle gou weer te sien. Alles was 'n groot plesier, stuur asseblief groete vir ouma ook en sterkte met die netbal verder hierdie jaar. Welkom by ons Aero Rock familie.

Pride Rock Accommodation
Corne D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D
Gesin met tieners

Uitstekende diens en verblyf.

Ons het ons verblyf regtig baie geniet en sal weer van Aero Rock gebruik maak. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Virginia M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virginia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aero Rock rocks! I would like to go back, the team is awesome hospitality its the best. Really loved being it felt at home.

Awesome place to be. I don't regret being there and will make it a point that I go back again with lots of friends and family because that is a very warm home.

Hennie M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M
Saam met vriende

Uitstekend.

Karl en Karen is super vriendelik en super behulpsaam. Die plek is skoon en netjies en goed versorg. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar bly as ons Middelburg toe moet gaan.

Pride Rock Accommodation's terugvoer

Beste Hennie,

Baie dankie vir die pragtige resensie. Julle was gaste duisend en dit was 'n vooreg om julle by ons te kon huisves. Hoop die fietsry Sondag het goed verloop.

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Karl en Karen

Pride Rock Accommodation
Marle O - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle O
Gesin met tieners

Dit was net ‘n plesier.

Baie skoon, netjies en alles wat jy benodig! Ongelooflike vriendelike mense! Sal weer daar bespreek.

Johan M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Enkelreisiger

Ruim, onberispelik skoon en ware gasvryheid!

Ek was baie aangenaam verras met Aero Rock. Beginnende met die uitstekende ligging in 'n veilige en netjiese woonbuurt naby aan die winkelsentrum. Die gastehuis is pragtig, die foto's op LekkeSlaap is 'n ware weergawe. My eenheid was ruim, volledig toegerus vir selfsorg en silwerskoon. Die ontvangs was warm en vriendelik, die eienaars is gevoelsmense en stap waarlik die ekstra myl om na hulle gaste se behoeftes om te sien. Met my aankoms is ek op 'n toer van hulle fasiliteite geneem en deeglik ingelig oor al die dienste wat verskaf word. Die eerste aand van my verblyf is daar vir my gereël vir aflewering van 'n wegneemete, boonop teen 'n baie spesiale afslagprys! Karl het boonop ook ná my warm rit vanaf Pretoria my gelawe met 'n 2l Coke uit sy persoonlike yskas en wou nie eers betaling daarvoor aanvaar nie. Ek kan Aero Rock ten sterkste aanbeveel!

Pride Rock Accommodation's terugvoer

Hi Johan, baie baie dankie vir die mooi woorde, jy was ‘n gas duisend. Dit is gaste soos jy wat ons die passie gee wat ons het.
Dit was ‘n voorreg om jou te kon ontmoet het en ons hoop om jou weer te sien.
Groete,
Karl en Karen

Pride Rock Accommodation
Riaana B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaana B
Besigheidsreis

Baie netjies en goeie kliëntediens.

Baie spasie, gerieflik en naby aan als. Baie goeie diens. Sal beslis weer daar oorbly

Pride Rock Accommodation's terugvoer

Hi Johan, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was so lekker om jou by ons te hê. Ons hoop om vinnig weer tot u diens te wees. Welkom by ons groeiende Aero Rock familie.
Groete,
Karl en Karen

Pride Rock Accommodation
Philip S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip S

Very good service.

Lovely people, went out of their way to make our stay pleasant. Washed and ironed a pair of denims for us and arranged staff to wash our car. Awesome breakfast in the morning.

Corine R - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corine R
Saam met vriende

Was heel aangenaam.

Glad nie klagtes nie, voldoen aan wat ons nodig gehad het.

Anke L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke L
Gesin met tieners

Rustige atmosfeer.

Baie vriendelike en behulpsame mense. Dadelik welkom gevoel. Lekker ontspan!

Annelize U - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize U
Enkelreisiger

Verblyf was aangenaam maar gasvryheid kort aandag. Skuifdeur kon nie sluit nie.

Ek het 'n halfuur voor die hek gewag en die deurklokkie gelui voordat die eienaar my kom haal het. Baie onpersoonlik en nie baie gasvry nie. Daar was nie gevra of ek aandete of ontbyt wil hê of enige voorstelle gemaak nie. Glad nie kort toer van die omgewing en van swembad wat my tuis laat voel het nie.

Pride Rock Accommodation's terugvoer

Hi Annelise
Ons is so jammer dat jou verblyf nie ten volle aangenaam was nie. Ons is die nuwe eienaars van die Aero Rock vanaf 1 Januarie 2017. Kom kuier gerus weer en kom kyk al die veranderings wat aangebring is. Ons is dood seker jy sal baie lekker hier bly. Groete Karen en Karl.

Pride Rock Accommodation
Leoni S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni S
Enkelreisiger

Vriendelike omgee mense, naby eetplekke, goed toegerus vir selfsorg.

Die eienaars was regtig baie vriendelik. My kleinkind van 6 was saam my, en hy wil net weer gaan kuier.

Ramona K - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramona K
Enkelreisiger

Ons het baie lekker gebly.

Aero Rock is baie goed geleë in Middelburg. Hope blyplek as meer as een gesin verblyf soek. Vriendelike gasheer en gasvrou en die plek was ongelooflik netjies.

Marius C - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius C
Besigheidsreis

Basiese verblyf. Netjies!

Neem eie toiletware saam. Geen lugversorging - wel 'n waaier.

Edrich K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edrich K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat en ideaal vir ons.

Heerlik om by die hek ontvang te word en ten spyte daarvan dat die krag deur die weerlig uitgeslaan is het ons gasvrou ons van 'n battery-lig voorsien. Al die geriewe wat mens nodig het vir 'n een nag oorslaap op pad wildtuin toe was daar.

Ferdi B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi B
Gesin met tieners

Ek en my seun van 13 het een aand oornag.

Baie vriendelike diens, baie bekostigbaar, baie netjies en skoon.

Helena D - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena D
Besigheidsreis

Great!

Will most definitely stay there again.

Bernah S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernah S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens gekry en eienaar is baie gasvry. 10 uit 10!

Verblyf was puik. Eienaar is baie gasvry en het ons dadelik tuis laat voel. Eenhede is baie netjies en ruim.

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snyderbergstraat 8, Aerorand, Middelburg, Mpumalanga, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyZjAwYjgxLWVkYTgtNGFlOS1hMGY0LTExMjRlMDYzZjAwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 54 5 1 4.7 8 Snyderberg Street Aerorand 1050 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.800857116289 29.440974891186
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za