+56
Gastehuis in Aerorand

Pride Rock Accommodation

  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Snyderberg Street, Aerorand, Middelburg MP, 1050, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Aero Rock is 'n gastehuis in Aerorand in Middelburg. Dis ideaal geleë vir diegene wat op pad is na Pretoria, Lydenburg of die Krugerwildtuin.

Ons bied toegeruste eenhede en oornagkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer en 'n TV met sekere DStv-kanale. Onthou net om jou eie toiletware saam te bring. Eenhede word daagliks skoongemaak. Kom ontspan langs die koidam ontspan, of vang 'n verfrissende swem in ons binnenshuise swembad met sy rotswaterval. Daar is braaigeriewe in die lapa. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste.

Aero Rock is sowat 2 km vanaf die nuwe Middelburg Mall. Daar is ook 2 damme in die area waar gaste kan gaan uitspan.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Theuns D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend en baie aangenaam. Dit was 'n uitstekende keuse. Plek is vir seker een van die beste plekke met uitstekende diens en fasiliteite.
Nov 2025
Pieter G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker verblyf. Baie gerieflik en stil. Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer kom bly!
Nov 2025
Rodney V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was rus vir die siel. Dit was heerlik en baie stil.
Okt 2025
James B
Besigheidsreis
5.0
Baie netjies en rustig. Kamer was skoon en netjies. Baie rustig.
Okt 2025
Gert E
Saam met lewensmaat
5.0
Vir oorslaap of selfs 'n paar dae, sal jy lekker bly. Baie lekker gebly. Goeie warm beddegoed!
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 8 Snyderberg Street, Aerorand, Middelburg MP, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Pride Rock Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Snyderberg Street, Aerorand, Middelburg MP, 1050, Mpumalanga

Sien kaart
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApr7hSrlfhBl77EAxKTuteXtWIR4gTXtCrFBNC7C0i0okPLAQNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 126 5 1 5 8 Snyderberg Street Aerorand 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.800857116289 29.440974891186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang