Aerotropolis Guest Lodge
Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 30 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandweg 30, Nimrod Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R950R808 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aerotropolis Guest Lodge is in Kempton Park geleë, net 8 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Die knus lodge het 'n Afrika-Karoo tema met 'n tikkie luukse.
Daar is 'n verskeidenheid dubbelkamer-tipes om van te kies. Elke kamer het 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n platskerm-TV met beperkte DStv-kanale.
Gaste word uitgenooi om knus langs die kaggel in die gaste-leefarea in die winter op te krul, of langs die swembad in die son te baai gedurende die somermaande. Saans kan gaste lekker kuier en ons heerlike kaasborde en wyn geniet, wat te koop is.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Elandweg 30, Nimrod Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Gaste dink Aerotropolis Guest Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Aston Manor Glen Marais Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 30 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandweg 30, Nimrod Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom