Affinity Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Affinity Cottage 1
Selfsorg
Affinity Cottage 2
Selfsorg.
Belasting en Ekstras
Troeteldiere is welkom mits vooraf gereël word teen 'n addisionele koste van R500. Kothuis 1 het 'n volledige omheinde area vir troeteldiere. Kothuis 2 is tans oop, maar sal binnekort 'n heining om hê. Die erf is in totaal omhein, maar daar is 'n oop area met 'n kat wat op die perseel woon.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Affinity Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za