Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afri Eco Resorts

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Afri Eco Resorts
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anthoney V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthoney V
Gesin met tieners

Ongelooflik fantasties privaat.

Ongelooflike stukkie goud in die wildernis. Perfekte wegbreek vir enige familie, met klein of groot kinders, of selfs sonder kinders. Privaat, netjies en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miranda B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend en rustig. Net wat die dokter georder het.

Fantastiese oord vir diegene wat luuks wil kampeer met al die bederfies - eie badkamer, kombuis, hot tub, omring deur die natuur en met 'n lieflike uitsig. Boonop baie vir die kinders om te doen - klimraam, slides van alle groottes en blinkskoon swembaddens. Oord is uitstekend geleë om die tuinroete te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Dit was heerlik. Sal dit beslis vir mense met kinders aanbeveel. Beslis die geld werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ami M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ami M
Gesin met klein kinders

Excellent breakaway.

Absolute gem on the Garden Route. Our children enjoyed it thoroughly. It will definitely not be our last time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza S
Gesin met tieners

Die moeite werd vir 'n blaaskans.

Dit was lekker en ontspanne. Die plek is goed ingerig en alles wat nodig is om lekker te kamp en rus. Hulle het soveel moeite gedoen en selfs vir die kids 'n film aangesit vir die aand. Dit was puik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanneke D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke D
Gesin met klein kinders

Bakgat, rustig en netjies.

Netjies en skoon verblyf met baie vermaak vir die kinders. Die koue kon hul nie weghou van die waterslides nie. Baie lekker dinge om te doen in die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisca P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredible

Exceptional host, location, facilities and amenities. Clean, private, secure, peaceful and indescribably beautiful. It's a slice of heaven with breathtaking natural surroundings and wildlife. We had an awesome stay, made lasting memories and can't wait to visit again. Thanks so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R590
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R590
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die N2, Tussen Wildernis en Sedgefield, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6cfaeeb2659e601c6b0e0a699e6a5ecdf2396c15741835f6c8c9f78aef73efa13a2d744acb8c57d15a5a9ea2ed1956e0ae0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Off the N2 Between Wilderness and Sedgefield 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -34.002524153918 22.696202340467
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem