Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aeicon Suite

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Cape Eazi Stayz Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 40

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Aeicon Suite
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Schalk V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Ligging is alles. Reg in die middel van die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar maar nie goed genoeg.

Kom ons begin by die begin: Agtergrond - die gebou is 'n hotel wat gedurende Covid-19 ondergegaan het. Nou het hulle die kamers verkoop aan mense en dit word gebruik vir lang termyn verblyf en/of kort termyn verhurings. 1) Die ontvangs en inteken is 'n bietjie van 'n nagmerrie - daar is geen sentrale proses om mense in te teken of te ontvang nie. Die ontvangs by die woonstel weet nie eers mense boek in nie. 2) Die kamer word nie geadverteer met 'n aircon nie, maar die foto wys duidelik dat daar 'n aircon is. Maar daar word glad nie genoem dat die aircon nie werk nie - en met die warm weer wat daar was en oor November/Desember/Januarie is dit 'n onuithoubare situasie. 3) Ons het dit aan hulle genoem en gevra wat die proses is om te kanselleer maar ons wag nog steeds om van hulle terug te hoor daaroor. 4) Daar is 4 hysers in die gebou - gedurende die dag (06h00 tot 18h00) is daar net 2 hysers beskikbaar vir al die mense wat daar bly (18 vloere) terwyl die ander 2 hysers gereserveer is vir die skoonmakers. Maar van die 2 hysers vir die mense wat daar bly het net 1 hyser gewerk en om elke keer 10 vloere te klim is nie 'n aanvaarbaare opsie nie. 5) Daar is 'n sentrale gym in die gebou, maar die items daar blyk nie onderhou te word nie. 6) Daar is 'n sentrale swembad in die gebou, maar dit lyk nie asof die swembad skoon gehou word nie - daar is bondels hare wat in die swembad dryf sonder om verwyder te word. 7) Dit lyk ook nie of die gebou onderhou word nie. Gebasseer op die bostaande, sal ek nie hierdie verblyf aanbeveel voordat hierdie probleme nie uigesorteers is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S
Besigheidsreis

Uitstekende ligging ten opsigte van CTICC en V&A Waterfront.

Heerlik blyplek met alle geriewe en fantastiese gim. Vyfster-verblyf teen uitstekende prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Besigheidsreis

Well situated accomodation. Very safe and neatly kept.

Really had a lovely stay. Great, safe accommodation!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita L - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita L

Well situated, neat apartment and safe! Really enjoyed my stay!!

Thoroughly enjoyed our stay at Aeicon Suite. It is perfectly situated, close to major attractions and very safe. I would definitely book again. Just one recommendation - maybe a full length mirror in one of the cupboard doors? Thank you for a great time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aritha D - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aritha D
Besigheidsreis

Very convenient for conferences at the CTICC

Very convenient for access to the CTICC and much cheaper than the surrounding hotels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Icon-gebou 501, Foreshore, Hans Strijdom-laan, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4MWE3ZWZkLTkxYzctNGJlYi1hNWJiLTZmN2QxMWRlMzZhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 501 Icon Building, Foreshore Hans Strijdom Avenue 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.917914 18.423592
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem