Apartment Louis

Selfsorg

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
5.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.0
Andre V
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Mei 2017

Gerieflik, gemaklik en netjies, maar ontvangs is verwarrend aangesien in middestad en nie duidelik waarheen om te gaan. Gerieflik, gemaklik en netjies, maar ontvangs is verwarrend aangesien dit in in middestad geleë is tussen verskeie ander geboue en nie duidelik was waarheen om te gaan nie of waar om te parkeer nie. Betaling moet ook dan daar en dan geskied wanneer jy sleutel ontvang by Apartment Louis. Gelukkig het ek rekenaar en router by my gehad vir EFT. As ons vooraf geweet het dat dit die reëling is het ek volle bedrag betaal saam met deposito betaal. Sal slegs vir besigheidreis aanbeveel. Geen skoonmaakdiens of WiFi.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cape Eazi Stayz Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 31

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Darling Street, City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyMWUxMTQ1LWIwNzEtNGIyNS05ZWYwLTQyMjBhNjEwY2M2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 14 Darling Street City Centre 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.920323 18.424183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang