Africa Cottage Strand

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 30 % off

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 27 Mei 2019 tot 30 Sep 2019.

Winteraanbod!*

*Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 27 Mei 2019 tot 30 Sep 2019.

Spesiale Aanbod!*

*Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Nov 2019 tot 31 Des 2019.

Belasting en Ekstras
Die kothuis bied slaapplek vir maksimum 3 volwassenes of 'n klein gesin van 3 of 4 (1 kind of 2 kinders 2-6 jaar).

Let wel: Die tuinkothuis is 'n rookvrye-area. Gaste is welkom om buite te rook.

Daar is veilige, gratis parkeerplek vir een voertuig op die perseel, agter 'n elektroniese hek.

Betaling van verblyf:
Slegs 30% van die bedrag is betaalbaar as 'n deposito om verblyf te bevestig. Die balans van die verblyf is betaalbaar in kontant met aankoms.

Gaste wat verkies om die balans per EFT te betaal, word versoek om dit te doen 7 dae voor aankoms. Ons bankbesonderhede sal na bevestiging van 'n bespreking per e-pos gestuur word aan die gas/persoon wat die bespreking gemaak en bevestig het.
Kansellasiebeleid: Vriendelike
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100% van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Africa Cottage Strand gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 R595 per nag (vir 3 mense)

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 27 Mei 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]