Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Footprints Airport Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Shelagh A S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

I recommend this lodge to anyone, value for money. Absolutely fantastic. We will definitely be a regular in that lodge, loved the people and the setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Puik. Lekker daar gekuier. Baie lekker daar gewoon vir 14 dae. Geen probleme!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Werner
Footprints Airport Guesthouse
Dankie dat jy ons gekies het. Dit was heerlik om jou te hê.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Dawie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Very nice place. A very nice place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Werner
Footprints Airport Guesthouse
Thank you very much. Regards Ben.

Drika M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2021

Was baie netjies en die diens was baie goed met veilige parkering. Die plek was baie skoon gewees en die mense baie hulpvaardig. Sa weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annette U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2021

Baie akkomoderende, vriendelike, netjiese en ruim verblyf. Werner en sy personeel is werklik akkommoderend en vriendelik. Het selfs 'n ekstra kantoorruimte aangebied waar my man in stilte sy virtuele vergaderings en werk kon afhandel. Die heeldag beskikbare filterwater en lekker koffie in die eetkamer is 'n wenner. Ons sou dit egter waardeer het as daar 'n beker drinkwater, melk en koffiesakkies ook in die kamer beskikbaar was, aangesien ons snags laat ingekom het, toe die eetkamer reeds gesluit was. Items soos 'n sepie by die stort en lugverfrisser by die toilet sou ook baie welkom wees. In die geheel 'n baie aangename verblyf en ons kan dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Debbie T
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mei 2021

Ek het die lodge gerieflik gevind, die personeel vriendelik en hulpvaardig en die ontbyt smaaklik en genoeg. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nyaniso S
1 nag Saam met vriende
4.4
Nov 2020

The stay was great. Good friendly service from Ben. Really enjoy our stay there despite heavy rains Saturday night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

So tuis soos by jou eie huis. Beste diens en voel so welkom. Voel soos familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie W
Kort verblyf
4.6
Sep 2019

Ek het my tydjie geniet, wens dit kon langer wees. Ek het my verblyf regtig geniet. Die omgewing is mooi en die personeel is super vriendelik en behulpsaam. Dis baie sentraal, loop afstand van die meeste winkels indien jy nie 'n voertuig het nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crestwoodlaan 1, Aston Manor, Kempton Park, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA705b5fcf49db839384f1ef71cc9f734e6b0f374b8607d415417991b3a10ede3eee40005ea6f302f1b485144e09eb65dd7cb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 1 Crestwood Avenue Aston Manor 1619 Gauteng 021 201 8901 10:00-22:00 10:00 -26.082422904552 28.243596553802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang