Africa Footprints Airport Lodge
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crestwoodlaan 1, Aston Manor, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Africa Footprints Airport Lodge is in Kemptonpark en bied B&B, gerieflike kamers en is naby OR Tambo Internasionale Lughawe.
Verblyf word gebied in Standaardkamers, Kamers met koninggrootte- of 2 enkelbeddens en Gesinskamers wat slaapplek bied aan 5 gaste elk. Die lodge is ideaal vir sakereisigers, oornaggasste of gaste wat laat en vroeg vlugte het. Die verblyf word deur sonkrag aangedryf en dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskibaar. Daar is ook verskeie restaurante en kroeë 2 km ver.
Africa Footprints Airport Lodge is naby die hoofweë, winkelsentrums en die Gautrein. Dit is ook binne stapafstand van verskeie winkels en restaurante. Aktiwiteite vir kinders in die area sluit WeJump, asook die ysbaan en flieks by die Casino in.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Witborde
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Crestwoodlaan 1, Aston Manor, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Gaste dink Africa Footprints Airport Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Aston Manor Glen Marais Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crestwoodlaan 1, Aston Manor, Kempton Park, 1619, Gauteng