Africa Paradise Boutique Hotel
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 17 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 45 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Stymiestraat 9, Westdene, Benoni, 2501, Gauteng
-
Vanaf
R895R627 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Africa Paradise Boutique Hotel is 'n elegante, veilige en bekostigbare klein hotel wat hartlike gasvryheid bied. Dit is net 10 minute vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. 'n Spa, restaurant, gratis WiFi en 'n pendeldiens na die lughawe is teen 'n ekstra koste beskikbaar en maak dié hotel ideaal vir sakelui en vakansiegangers. Daar is ook 'n rugsteunkragstelsel.
Ons is sentraal geleë met maklike toegang tot Gauteng se hoofweë, sentrale doendinge en hoof sakesentrums. Dit is in 'n toegangsbeheerde area geleë wat verseker dat jy rustig kan slaap. Africa Paradise bied 'n veilige tuiste waar jy so tuis sal voel soos by jou eie huis. Jy kan in die tuin ontspan langs die sprankelende swembad. Geniet die stil, voorstedelike area wat spog met natuurgeluide. Die personeel is baie gasvry en wil graag vir jou 'n onvergeetlike ervaring bied teen sakpaspryse.
Die gaste lodge is so ontwerp om aan al die benodigdhede en verwagtinge van alle reisigers te voldoen, sodat hulle keer op keer terugkeer. Die beeldskone en stylvolle akkommodasie is in 12 kamers en 'n suite verdeel. Daar is enkel-, dubbel-, 2-enkelbed-, tripel-, 4-enkelbed-, groep- en gesinskamers. Al die kamers is gesofistikeerd en luuks met DStv, lugversorging, verwarmer, 'n luukse bad en koffie- en teemaakgeriewe. Sekere van die kamers het 'n yskas, mikrogolf en toegang tot Netflix.
Die lodge se restaurant bied vars, voedsame plaaslike en internasionale maaltye. Daar is iets vir almal. Ontbyt, middagete en aandete kan by die restaurant bestel word teen 'n addisionele koste. Daar is heerlike, daaglikse opsies vir gaste wat tydgedrewe is. Probeer een van die verskeidenheid wyn, bier, sterker drankies en mengeldrankies by die kroeg.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Grieks
- Pools
- Portugees
- Russies
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Janette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Stymiestraat 9, Westdene, Benoni, 2501, Gauteng
- Gaste dink Africa Paradise Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Westdene Benoni Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 45 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Stymiestraat 9, Westdene, Benoni, 2501, Gauteng