Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Africa Sun Beach Villa

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taluga-rylaan 3, Steenberg Cove St. Helena View, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Africa Sun Beach Villa is 'n selfsorgeenheid in St. Helenabaai wat gerieflike en ruim verblyf met 'n see-uitsig vanaf die stoep bied. Hierdie rustige strandhuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers op die boonste verdieping en het slaapplek vir 6 gaste.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV, balkon met 'n see-uitsig en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, wasbak, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié slaapkamers het 'n TV en 'n deur wat na 'n gedeelde balkon met 'n see-uitsig lei. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamerwat 'n stort, toilet en wasbak het.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n glasdeur wat na 'n balkon met 'n braai-area en buitesitplek lei.

Verder het die huis WiFi, veilige parkeerplek, 'n waskamer en 'n 7,2 kw-kragomsetter wat aan die meeste van die geriewe krag voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Africa Sun Beach Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Africa Sun Beach Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Taluga-rylaan 3, Steenberg Cove St. Helena View, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Africa Sun Beach Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taluga-rylaan 3, Steenberg Cove St. Helena View, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6c354511ac57209fa00a0f612890a258b675b74665963b62c5fd551010554263462378a08b540770d3818d707ac3276573d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 3 Taluga Drive Steenberg Cove St. Helena View 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -32.766934980572 18.03938969689
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem