Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps at Mackers

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 152

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir AfriCamps at Mackers
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cobus D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die siel.

Sal aanbeveel ter alle tye, of dit nou vir 'n naweek is of vakansie - enkellopend of gesin. Stukkie hemel op aarde!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica M

Very pleasant and relaxing stay.

The road from the turn off to the camp is not suitable for Sedan cars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adélle V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adélle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ons verwag het nie.

Ons het gehoop dit sou 'n rustige naweek-wegbreek wees na die mooi tentekamp wat mens op die foto's sien. Ons het nie verwag dat elke moontlike area rondom die tente deur enige iemand gebruik mag word nie. Dus hardloop en skreeu kinders en ry met hul fietse oral om die tente rond. Daar is absoluut geen privaatheid nie. Ongelukkig was ons tent ook die een wat die mees geskikte visvangplek binne 2 meter reg voor die tent gehad het. Die tente is inderdaad mooi en redelik goed ingerig, daar is wel 'n paar goed waaraan aandag gegee sal moet word bv. behoorlike skerp messe om kosvoorbereidingswerk te doen (ons moes my man se Leatherman gebruik) Die vrieskasgeriewe is te klein, dus laat weet gaste om ekstra geriewe saam te bring indien nodig. 'n Klein mikrogolfoond sou ook gaaf gewees het, siende dat daar ander luukshede soos lugversorging in die tent is. Die badkamer was als behalwe skoon, die toilet area ruik na urine, wat heel moontlik in die hout vloer ingetrek het en die wit oppervlak van die stort het gedeeltelik verkleur na bruin. Ek het gedink dis weens ouderdom, maar het met "sanitiser" 'n gedeelte in 'n japtrap spierwit skoongemaak net om te bevestig dat dit vuil was. Dan kry mens 'n stel reëls saam met jou inklok-informasie, wag glad nie deur gaste gehoorsaam word nie. Ons moes die Vrydag-middag reeds die kinders by die swembad gaan vra om hul harde musiek af te sit en dieselfde aand die kampbestuurder kry om die mense se musiek te kom stilmaak, terwyl die reëls baie duidelik uitspel: Geen musiek toegelaat. Die Saterdag-aand was die musiek weereens hoorbaar, nie so erg nie, maar steeds. So in geheel was ons ondervinding nie goed nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miranda G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi!

Ons sal gou weer terug wees en sommer vir almal vertel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M
Gesin met klein kinders

Ongelooflik mooi en pragtige natuur.

Baie goeie diens gekry van eienaars. Eerlike opregte eienaars en baie vriendelik op die mooiste plek op aarde. Nogmaals dankie. Ons sal vir seker Africamps at Mackers aanbeveel en weer terug gaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana P
Gesin met tieners

Ongelooflike plek teen die rivier.

Sal vir seker weer daarnatoe gaan. Yskas is net te klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anicky G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anicky G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut awesome! Vriendelike staff en die eienaars gaan uit hulle pad om jou welkom te laat voel!

Hulle "honesty" winkeltjie was 'n verassing en dit laat mens besef dat daar nog goeie dinge in hierdie land van ons is! Vir seker sal AfriCamps @ Mackers ons weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D
Saam met vriende

Die mees fantastiese sprokieservaring in die woud. Kannie wag om weer te gaan nie. Hoe magical was dit nie?

Die air con in hierdie somershitte was net wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennie J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jennie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie aan Michelle wat ons verwelkom het. Natuurskoon wat jou asem wegslaan. Glamping op 'n asemrowende skaal.

Hierdie natuur juweel kon nie as 'n beter plek gekies word om in absolute gemak agteroor te sit vandat jy daar aankom en dadelik die natuur te kan geniet nie. 'n Visarend het voor ons verby geswiep in die Sabieriviertjie en 'n bokkie het die laatmiddag nuuskierig kom inloer. Netjiese tent met skoon linne, alles wat jy nodig het in die toegeruste kombuis en dan Michelle wat met 'n stywe handdruk ons verwelkom het. Ek was impressed. Hierdie wegbreek was absoluut sy sout werd. Ek beveel enige tyd AfriCamp at Mackers aan vir diegene wat wil rus. Dankie AfriCamp at Mackers!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelanie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie lekker plekkie om te gaan rus en rustig te raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alain V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alain V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glamping ten top.

De stijlvolle inrichting van de stenten en de betoverende liggingen (in dit geval aan de oever van de Sabierivier) vormen een topcombinatie bij Africamps. Het contact met de eigenaar is goed verlopen. Het aangevraagde ontbijt en werd de dag voordien in de ijskast geplaatst. Het grondpad naar de tenten is met een eenvoudig sedanvoertuig te bereiken. Het eerlijkheidswinkeltje was handig voor hout, water en andere levensmiddelen. Een mooie uitvalsbasis om zowel de panoramaroute als het Krugerpark te bezoeken. Ook zeker te vermelden: mooi zwembad met fantastisch uitzicht.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely peaceful.

If you are looking for peace and quiet then I would suggest AfriCamps in Hazyview. We were welcomed by Romeo the security on duty who was so helpful and friendly. The following morning the owner came and check in on us as well. Very beautiful and peaceful. Will definitely recommend it and will be returning soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend en baie romanties.

Enigste voorstel wat ek wil maak is die tente teen die rivier het die mooiste uitsig, maar dit word bederf met die boom wat langs nr 9 geval het. Daar is absoluut niks fout met die boom wat daar lê nie, maar sy takke maak meeste van jou uitsig van die rivier toe. As 'n mens by die braai sit, sien jy niks van die rivier nie. Dan ook die lang gras by die tente ─ ek weet dit groei baie vinnig langs die rivier, maar dit lyk baie slordig. As julle dit net in stand kan hou is die verblyf 100/100. Sal definitief weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane G

Loved it!

Thank you so much. Everything was very organised and well appointed. The venue is beautiful. Will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emjee N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emjee N
Gesin met tieners

Uitstekend!

Dit was 'n belewenis om daar te bly, ons was gek oor die tenthuise en het die rustigheid baie geniet! Sal definitief weer na enige van die soort gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: AfriCamps at Mackers, S93, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff4d8db29d7afd54af53aaa8af61de4e23bba2e0b4f7fddb01a589eb113b66937013be195f0cb0f3b7a73ffc561b45d8e519?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 AfriCamps at Mackers S93 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.032523425678 30.972980677246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem