Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps at Oakhurst

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 162

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir AfriCamps at Oakhurst
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ine E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuurskoon, lieflik, stil!

Lieflike wegbreek! Ons was mal oor die stilte, natuurskoon en pragtige ingerigte tent. Die warmbad was heerlik veral na 'n lekker staproete na die waterval. Vandat mens inry op die plaas voel jy die rustigheid wat jou oorval. Dit was heerlik en ons kom weer en weer terug! Die bestuurder en personeel is baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Auberi C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Auberi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and beautiful.

Had all that it needs. Peaceful. Love the cows and the animals. Great for walks. And the jacuzzi is a bonus. Perhaps a bit more info regarding the monkeys. The monkey door they have doesn't really keep the monkeys away. They still get in. But they did give us a good laugh. We're animal lovers though, but for families with children it may not be so appealing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AfriCamps at Oakhurst se terugvoer

Hi Auberi, thank you for your review. We are delighted to hear that you had such a peaceful stay and enjoyed the beauty of the farm. Thank you for letting us know about the monkeys, we will keep an eye on them and will make sure to communicate this to our guests. We hope to welcome you back to another one of our camps soon.

AfriCamps at Oakhurst
Christi A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

The pool was great and in the shade, all facilities are well looked after. It was clean. We loved it. The farm is very beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AfriCamps at Oakhurst se terugvoer

Hi Christi, thank you for the great review! We are thrilled to hear that you had such an amazing AfriCamps experience. We hope to welcome you back very soon!

AfriCamps at Oakhurst
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iver A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iver A
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved it there.

We enjoyed the spectacular view we had of our tent where we stayed in. Already planning our next trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met vriende

Wat 'n fantastiese ervaring.

Vriendelik ontvang. Oulike plaaswinkeltjie waar ons aandete gekoop het. Vooraf gereël dat die "hot tub" reg moet wees by ons aankoms. Ons kon net inklim en geniet. Die kamp het alles wat jou hart begeer. Ons is glad nie kampers nie, maar hierdie een sal ons definitief weer doen. Hulle kry 10/10 by ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilfred H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfred H
Gesin met tieners

Absolute paradys naweek!

Die hot tub was 'n wenner en die kaggel in die tent het ons gered van die koue. Wens ons kon langer bly. Die plaas is ongelooflik mooi en ons het heerlik gaan stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tessa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek op 'n Kaapse melkplaas!

Die plaaswandelroete is die ideale dagaktiwiteit. Perfek vir paartjies of gesinne wat lief is vir die buitelug en plaaslewe. Die plaaswinkel is baie goed ingerig en die ligging is ideaal vir ander aktiwiteite in Hoekwil en Wilderness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anje D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut magic.

Ons het baie lekker gebly by julle. Net 2 goedjies, die driepoot se "handle" is bietjie kort vir die braai en laaste punt, dit sal goed wees as Oakhurst gaste laat weet om ektra handdoeke te bring, dit raak nou winter en handoeke raak maar moeilik droog, maar ons kom beslis weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspanning in natuur.

Mooiste omgewing. Het heerlik gerus, met net die geluide van voels. Die ontvangspersoneel is super vriendelik. Sal beslis weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester L
Gesin met klein kinders

Asemrowend mooi, vriendelike en behulpsame personeel.

Dit was 'n naweek vol lekker doendinge vir die hele gesin. Ons sal beslis weer daarlangs gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich B
Gesin met klein kinders

Fantastiese plaasgevoel en perfek vir 'n gesin met klein kinders.

Die stap na die waterval sal ek aanbeveel, ons het dit met gemak voltooi saam met 'n 5 jarige.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en romanties.

Iets anders, en ons sal beslis weer by julle bespreek. Dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ovid V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ovid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

All nice, thank you.

The only problem is the spout in the wash basin sticks out and you bump your head when using the tap, otherwise all good thank you. I am not complaining but thought to bring it to your attention.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AfriCamps at Oakhurst se terugvoer

Thank you Ovid!

AfriCamps at Oakhurst
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoekwil-weg, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f32558a15f1d497b6ec0692773b73360cbf3a17aa84606bb17267cd54dc5de48951b525da3da48777426a9eb91ebf4de993?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Hoekwil Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.954940258547 22.653408957008
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem