Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps at Pat Busch

Tentekamp
Tent
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamp bied 'n keuse van 10 lieflike tente en elke tent het slaapplek vir 5 gaste. Elke tent beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed en 'n stapelbed het. Die kombuis is met 'n mikrogolf, stoof en 'n yskassie toegerus. Daar is 'n ruim oopplanleefarea, eetareas en 'n plonspoel. Die tente het lugversorging en 'n kaggel. Gaste kan op die houtdekke braai en op die sonstoele uitspan.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek/voor die inklokdatum.
'n Selfmaak-ontbyt en braaimandjies is by die eiendom te koop.
Braaihout, eetgoed, koeldrank, vuuraanstekers, aanstekers en vuurhoutjies is ook te koop.
Indien gaste wat reeds ingeklok het, besluit om vroeër uit te klok, sal 100% van die totale besprekingsfooi as kansellasiefooi gehef word.
Alle linne en badhanddoeke word verskaf.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: AfriCamps at Pat Busch, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a996b1f71a3dd34a50032f84d937413ae30e465e725241d8613832387d2cd688e2958c3eee432d07120fb6759c5a9a5fcc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 AfriCamps at Pat Busch Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.775923137218 19.99642048214
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem