AfriCamps by Pat Busch Bergreservaat
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: AfriCamps by Pat Busch, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
AfriCamps by Pat Busch bied 'n unieke boetiek-glanskampeerervaring weggesteek in Kaap Fynbos, net buite Robertson, wat dit ideaal maak vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie en vriende terwyl jy oor die Langeberge uitkyk.
Hierdie kamp bied gaste 'n keuse van 10 lieflike tente, en elke tent het 'n kapasiteit van 5 gaste op 'n slag. Elke gestruktureerde tent bestaan uit 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed sowel as 'n stapelbed bevat.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens is daar 'n eetkamertafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gaste het die opsie om op die ruim houtdekke te braai en in hul privaat buitelug-houtvuur-warmbad te ontspan.
Gaste kan probeer om vis te vang, bergfietsry, kanovaart, of afkoel in die groot swembadarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 376
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- AfriCamps by Pat Busch, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink AfriCamps by Pat Busch Bergreservaat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: AfriCamps by Pat Busch, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang