AfriCamps at Pat Busch
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 50 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: AfriCamps at Pat Busch, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
AfriCamps at Pat Busch bied 'n unieke selfsorg-boetiekglanskamp-ervaring wat tussen die Kaapse fynbos net buite Robertson versteek is. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike vakansie saam met die gesin en vriende terwyl jy 'n uitsig op die Langeberge geniet.
Die kamp het 10 lieflike tente en elke tent het slaapplek vir 5 gaste. Elke tent het 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed.
Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel, sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Gaste het die keuse om op die groot houtdek te braai.
Gaste kan visvang, bergfietsry, kanoe of in die swembad afkoel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 171
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- AfriCamps at Pat Busch, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink AfriCamps at Pat Busch het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Klaasvoogd West Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 50 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: AfriCamps at Pat Busch, Robertson, 6705, Wes-Kaap