Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps at White Elephant Safaris

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 152

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir AfriCamps at White Elephant Safaris
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Michiel D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke verblyf.

In die omgewing is dit seker die mees unieke vorm van verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth H
Gesin met klein kinders

Uitsig is wonderlik, verblyf 10/10.

Ons het baie lekker gekuier. Die enigste twee goed wat 'n probleem was, was die toiletpapier (nie van goeie gehalte nie) en die hot tub. Dit was vuil. Skoon water by aankoms sal waardeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolynne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolynne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing! Will definitely do it again.

Absolutely loved it. Enjoyed the variety of wildlife, close and far. Loved the jacuzzi and the sunsets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sally P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely spot to wind down and enjoy nature.

We had a great stay. The staff are so friendly and helpful. The property is beautiful! Overall we loved our visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D
Enkelreisiger

Goed vir die siel.

Baie rustig met fantastiese uitsig. Was mal oor braai area en die hot tub.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine C
Gesin met tieners

Rustig en ontspannend, met pragtige natuurskoon. 'n "Hidden gem".

Die omgewing was werklik pragtig, met 'n mooi uitsig oor die Bombela-berge en die Jozini-dam. Dit was vreeslik ontspannend om wild vanaf die boot te kyk. Die tente is vreeslik oulik en mooi ingerig en die "hottub" was beslis die beste deel van die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AfriCamps at White Elephant Safaris se terugvoer

Lekker! Dankie vir hierdie wonderlike resensie. Ons is vreeslik bly om te hoor dat julle AfriCamps-ervaring, van die pragtige uitsig, die wild, die tente, asook die 'wood-fired hot tub' van topgehalte was. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.

AfriCamps at White Elephant Safaris
Oleh M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Oleh M
Gesin met tieners

One night.

Great nature experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzeth K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzeth K
Gesin met klein kinders

Rustige familie tyd.

Ons het oornag by AfriCamps at White Elephant Safaris op pad Sodwana toe. Dit was 'n ongelooflike lekker ervaring. Jy kyk uit op die Jozini-dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AfriCamps at White Elephant Safaris se terugvoer

Hi Suzeth, ons is bly om te hoor dit was so 'n wonderlike ervaring!

AfriCamps at White Elephant Safaris
Evandre J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evandre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik, plek waar jou siel en menswees rus kry.

Lorraine en haar span puik! Hulle hande staan vir niks fout nie! Big shoutout aan ons gids die week wat ons daar was, Eric - a humble man with a passion for what he is doing - keep up the good work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Gesin met klein kinders

Heerlik! Saligheid in die bos!

Die hot tub was weereens 'n hoogtepunt! Ons het ook 'n wildrit bespreek wat heerlik was!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddie M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie M

Wonderful.

Hulle kan mens sê oor die hek wat jy nog moet betaal as jy inkom by die hek of dit insluit by die deurprys, wat ook sal help is 'n map na die kamp toe by die hek wat ek dink belangrik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chiavon N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chiavon N
Gesin met tieners

Awesome.

It is the most peaceful, tranquil place. Safety was of no concern. The safari drives, both land and boat, were amazing. That hot tub was such a treat. The staff were friendly and courteous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwspoor-plaas, Pongola Wildreservaat, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38f40695212474b578062fb379504181779aaba4d7807b8446fb8a611aaba848d6e9ba44e1ee2b926c037f070496936b653f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Farm Leeuwspoor Pongola Game Reserve 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -27.3964818 31.8366143
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem